{ARGIEF}

admin

Konferensie van Vineyard in Kaapstad

Die VBO taakspan bring graag hierdie konferensie van Vineyard onder ons predikante se aandag. Die taakspan "moedig predikante aan om sover moontlik óók konferensies en kursusse van ons ekumeniese vennote by te woon. In die uitleef van ons missionale roeping is dit...

read more

Loop Saam

Om in iemand anders se skoene te kan staan Die kerklike wêreld het op 5 Julie 2017 tot stilstand gekom met die ondertekening van ‘n dokument deur die Gereformeerdes, Lutherane en Methodiste vanoor die wêreld, asook die Rooms Katolieke Kerk. Die dokument verklaar dat...

read more

Augustus 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Agtste week in Koninkrykstyd 30 Julie Matt.13:31-33, 44-52 Ysbreker Watter klein dingetjie wat iemand vir jou gesê of gedoen het, sal jy jou lewe lank onthou?   Lof en Aanbidding Kom nou tot rus by die...

read more

Hoe om weer heel te word

Egskeidingsherstel Fasiliteerdersopleiding Die uitdaging om mense wat deur die krisis van ‘n egskeiding werk, by te staan, is ‘n missionale geleentheid om genade en vergifnis prakties te maak. Dis ‘n pastorale bediening wat met baie geduld en begrip deel raak van...

read more

Kix Koester Kinders – derde kwartaal

Dis winter! Ons is in die tweede helfte van die jaar!! Dis winter, dis koud. Dit word gou donker en ons hoop dit sal baie reën. Dit beteken gewoonlik dat Kix-byeenkomste swakker bygewoon word. Die skryfbehoefte-mini projek is 'n wonderlike manier om Kix-kinders te...

read more

Staatskaping : Verklaring van die SARK

Gemeentes kan gerus hierdie belangwekkende verklaring van die SARK deel op hulle gemeenteblaaie of 'n kopie daarvan beskikbaar maak vir gemeentelede om te lees. Dit is uiters noodsaaklik dat gemeentes ingelig word tov die stem van die ekumeniese kerk oor staatskaping...

read more

Junie 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Pinksterfees en die week daarna 4 Junie 1Korintiërs 12:3b-13 Die Gemeente... God se geskenk aan ons en ons wêreld Ysbreker Kan jy onthou van ‘n keer toe iemand jou ‘n opdrag of taak gegee het wat jy geweet het jy nie...

read more