Author Archive
Blitsnavorsing: Corona-19 en Gemeentes
Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land. Die navorsing kyk watter konsensus na vore kom in die krisis. Ons beoog ʼn paar rondtes en wil telkens die bevindinge plaas op Bybel-Media se nuwe platform, www.kieskerk.com . Terugvoer is welkom van almal wat wil saam dink en leer in die tyd van afsondering.
Kreatiewe idees vir gemeentes
Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke:
Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir ‘n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander.
Tans moet almal so vinnig en so streng as moontlik maatreëls tref om verspreiding te beperk sodat ons voor die kurwe kan bly. Ons is ‘n land wat kwesbaar is met hoogs aansteeklike siektes.
Bedien daarom vanuit die volgende vertrekpunte.
CORONA VIRUS | Missionale geleentheid vir gemeentes deur middel van digitale bediening
Kliek onder om op YouTube te kyk. Verwys ook na skakels onder die video by “show more”.
Adissionele inligting vir Predikante en Gemeentes:
Coronavirus communitas riglyne
Weskus Donkiestap Safari – 6 – 10 Mei 2020
Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing
Die Sertifikaatkursus is ʼn intensiewe bedieningsvernuwingskursus wat leraars wil help om op ʼn dieper en grondiger vlak weer oriënteer te word t.o.v. hulle bediening.
- Die kursus in ʼn formaat van nege modules (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied.
- Dit word inklusief aangebied, m.a.w. teologie, vaardighede, houdings, roepingsbewustheid en spiritualiteit word aangespreek. Die kursus gee nuwe insigte, maar is ook baie prakties en help mense om innoverend te werk.
- Hierdie 9 kursusse word tans saam met ons Ekumeniese vennote aangebied, en aanbieding is dus in die meeste gevalle in
LW Ons pas die voertaal aan na gelang van die samestelling van die groep; kursusgangers is altyd welkom om in die taal van hul voorkeur te kommunikeer.
Mod 1 | Om die tye en geleenthede te verstaan / About our context – a deeper understanding of the world and times we live in |
3 – 5 Maart |
E Volanie& Coenie Burger |
Mod 2 | Gemeentelike Ekklesiologie / About Congregations – part of the problem or part of the answer? |
12 – 14 Mei |
Guillaume Smit
& Francois Herselman |
Mod 3 | DIE TRINITEIT- Die Wonderlike, Vreemde God in Wie Christene Glo / About God – the Triune God of the Bible, Missio Dei and the plot of the Gospel |
21 -23 Jul |
Pieter vd Walt
& Andre Agenbag & Coenie Burger
|