Back to Darwin: A Richer Account of Evolution

Written by Admin on . Posted in Boeke, Dienste-Communitas, Dogmatiek

back to darwinJohn B. Cobb Jr. (editor)

Eerdmans. 2008

$36.00 Paperback

ISBN: 978-0-8028-4837-6

Kort resensie deur Coenie Burger

Dié boek bring ‘m 23-tal artikels rondom die nalatenskap van die beroemde natuurwetenskaplike Charles Darwin, byeen. Die bydraers is meesal bioloë en natuurwetenskaplikes, maar daar is ook bydraes van filosowe (oa Ian Barbour, Clayton) en teoloë (Cobb, Haught en Griffin). Hoewel hulle nie mt al Darwin se idees (veral sy teologiese idees) saamstem nie, aanvaar hulle almal sy sentrale idees rondom evolusie. Cobb erken self dat die titel; effe misleidend is omdat dit nie in die boek in die eerste plek oor  Darwin gaan nie, maar oor evolusionêre denke in die wetenskap en geloof.


This book provides a distinctive, radical way beyond the quarrels between evolutionary science and Christian belief. Leading scientists, philosophers, and theologians critically discuss the metaphysical assumptions of neo-Darwinism and offer concrete ways of broadening mainstream evolutionary theory. Their open exchange, moderated by veteran process theologian John B. Cobb, presents a holistic case for evolution that both theists and nontheists can accept. (Eerdmans website)

 

Trackback from your site.

Leave a comment