{ARGIEF}

Jannie was vir twaalf jaar gemeentepredikant in twee verskillende NG gemeentes in Suid-Afrika.  Hy is tans besig om sy PhD te voltooi in Congregational Mission and Leadership by Luther Seminary in St. Paul, Minnesota (VSA).  Hy dien ook deeltyds op die personeel van St. Matthew’s Episcopal Church in St. Paul (MN), en tree op as gemeente konsultant van Church Innovations Institute.