{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Roeping van dominees

Ek het ook gewonder of ek moet reageer op Johan du Toit se opmerking. Ek respekteer sy siening. Tog het dit so skerp en half ongevoelig vir my oorgekom; so beskuldigend en intolerend (vgl. Andries Cilliers se opmerkings oor Eks 20 hierdie week)as ek iets anders sou...

read more

Forgotton ways

Hallo Pieter. Ek het die voorreg gehad om na Allan te kon luister toe hy so ruk terug hier in die noorde opgetree het. Sy boek het ek ook daarna gelees. Ek bly wonder nadat ek die boek gelees het (en herlees), hoe sou 'n "gemeentebedieningsmodel" lyk wat op sy model...

read more

Gebed is om God weer God te maak

Hallo Quitus. Ek het baie waardering vir jou nadenke oor gebed. Dit stimuleer inderdaad ook my eie nadenke oor gebed en besig wees met God in my stilwordtyd. Die laaste opmerking in jou stukkie verwys jy daarna dat God "nie jou gebed nodig het nie". Is dit so? Ek...

read more

resensies

Baie dankie vir die resensies. Dit help baie. Ek soek egter soms 'n resensie van 'n boek wat deur LIDMATE gelees word - en waarvoor ek nie altyd die krag het om dit te lees nie. Is daar iewers so 'n diens? Dankie Johan

read more

Gebed is om God , weer God te maak in jou lewe

Martie - Ons almal - ook ek - is baie skuldig daaraan dat ons te min luister en te veel dinge op ons eie "uitdink" om te doen. Soms kom ruk die Here ons betyds tot stilstand- Ander kere stamp ons ons koppe hard omdat ons nie luister nie. Kyk gerus op die "klankbaan"...

read more

die roeping van predikersP

http://www.lighthousetrailsresearch.com/index.html Hierbo is n webtuiste ,wat al wat predikant in Suid Afrika is,kan gaan besoek . Hopelik sal julle dan dalk ophou om die boeke te lees wat julle wel doen. Waar het jy gesien dat die Woord ,nie eers aangehaal word ,deur...

read more

Ons praat verder oor roeping

Ferdinand Ek het nog altyd die roeping wat ek van die Here ontvang het as rigtinggewend beskou tov besluite en keuses wat ek moes maak. Ek is een van daardie vreemde mense wat in die middel van die nag vir jou kan se presies wat my roeping is! Dit het in my lewe as...

read more

Dieper gedink oor roeping saam met Frederick

Frederick, jy skrywe die volgende: "Ek deel een ding met jou oor wat ek van myself geleer het. Ek moes die emosionele band met my roeping losmaak. Daar was later nie meer 'n ek los temaak van my roeping nie. Dit was 'n bevryding- Ek werk nie minder nie maar anders,...

read more