{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Toolkit vir Batebouers in gemeentes

Toolkit for Integrating Developmental Assets Into Your Congregation kan afgelaai word by http://www.search-institute.org/congregations/thriventpartnership/toolkit Dit sluit oa die volgende in: 1. Asset-Building Foundations for Christian Congregations 2. The Important...

read more

Teologie wat leef vanuit probleemstellings

Prof Stan du Plessis het sy lesing begin deurte verwys na hoe maklik ons as gemeentes en teoloë met 'n algemene houding van die "agteruitgang" van die ekonomie en die groeiende armoede werk. Hy het oortuigend aangetoon dat die teendeel waar is, naamlik dat ons in 'n...

read more

Oor die Leesrooster …

Lidmate het die leesrooster baie geniet, omdat dit hulle baie sistematies deur die Bybel geneem het en omdat baie die droom kon vervul om die "Bybel deur te lees" Hierdie is ongelukkig nou nie meer so deel van die leesrooster nie, dit lyk vir my of die leesrooster...

read more

Huisbesoek en die platteland

Vollie se opmekrings oor huisbesoek in die platteland maak ons gesprek ryker en waarsku dat ons nie die verskeidenheid van kontekste waarin gemeentes is uit die oog moet verloor nie. Die gevaar van 'n artikel oor huisbesoek is dat dit nie spesifiek genoeg is oor...

read more

Drie-eenheid en gemeenskap oor-grense

So stoei ons oor die oseane eintlik met dieselde dinge, daar was tye wat ons SA ons verlekker het daarin dat ander ook soos ons sukkel met die bou van brue oor grense. Ons is almal jammer die studente toon nie 'n groter gewilligheid nie- hulle is dan die nuwe...

read more

Luister verder Joh 6:35-51

André, dankie vir jou besondere aanslag in die luister na die teks vir hierdie week. Die nagmaal-misterie het jou verseker aangegryp en jou bydrae help baie. * Daar is egter ook 'n ander misterie in die verhaal --- God se uitverkiesing. Ongelukkig het die Revised...

read more

navraag leesrooster 2009/10

Goeie Dag! Is dit moontlik om nou reeds die leesroostertekste vir volgende jaar (jaar C) te bekom? Ek het die Revised Common Lectionary-webtuiste opgespoor, maar ek wil graag weet of dit die 'regte' tekste is wat deur ons kerk in SA gebruik gaan word. Ek be-oog om 'n...

read more