{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Moet haar dan nie verhinder nie…

Cas, ek stem heelhartig met jou saam. Hierdie aspek, wat jy treffend uitbeeld, is seker die een wat meeste van ons besinning die afgelope twee jaar hier in die PhD program oor missional gemeentes in beslag geneem het. En ek dink wat jy en Frederick met die liturgie in...

read more

Moet haar dan nie verhinder nie…

Frederick, dankie hiervoor, ek wil net beaam. Van Paul se voordrag af dink ek ook heel anders oor die sogenaamde ‘dubbele beweging’. In 1998 het Gerrit Immink die begrip in die boek De weg van de liturgie bekend gemaak met ‘n hoofstuk oor hierdie dinamika wat eie is...

read more

Is Lidmate gereed vir om self ook te bedien?

In die kursus waarna Neil verwys word daar gefokus op die vraag hoe lidmate begelei kan word om hulle eie bediening te ontdek. Die gemeente word dan 'n ruimte vanwaaruit hulle "gelanseer" word vir hulle bediening in die gemeente en gemeenskap. Somarlie en Elna tel die...

read more

Eenheid

'n Gemeente kan alleenlik groei as daar samewerking en omgee tussen gemeentelede is.Die grootste gebod is immers jy moet jou naaste liefhê...Indien hierdie beginsel in plek is kan die "leier" meer fokus op belangriker aspekte van die bediening.

read more

Om ondermynend besig te wees

Amen daarop Jan! Ek het by 'n lidmaat in Okahandja geleer wat dit is om "behind the scenes" te werk en so 'n verskil te maak. Sy het my geleer dat as ons in Afrika 'n verskil wil maak sal ons ons "baasskap" moet veruil vir 'n lap en water waarmee ons voete kan was. Om...

read more

Verstaan emosies

Ek het met die tyd saam opgelet hoe moeilik dit vir ons om ons eie emosies te verstaan. Dit is nogal 'n uitdaging om empaties te luister, wanneer jy self nooit geleer het om 'n emosie raak te sien, te erken en dit dan te hanteer nie. Ek let op dat Johann Symington 'n...

read more

Resensies

Dis 'n uitstekende diens wat ons as predikante aan mekaar en die breer kerklike gemeenskap kan lewer. Ek sal beslis hieraan meedoen. Herman

read more