{ARGIEF}

Begelei mekaar

Die Tafel

Die Tafel, Dis nie sommer enige tafel nie, dis ʼn kombuistafel. Die tafel staan ook nie op enige plek nie, maar in ouma se kombuis op Theunissen. Dis so ʼn groen geverfde kombuis, met blink emalje, soos die oumense se kombuise gewoonlik geverf was. In die hoek staan die...

read more

2010 Dagboek

Hier is 'n Excel-programmetjie waarmee predikante in 2010 weekliks boek kan hou van hulle werk. Die weeklikse data word outomaties oorgedra na 'n maandelikse- en jaarverslag. Kennis van Excel is nie 'n vereiste nie. Die opsteller skryf: "Ek weet alle predikante is...

read more

predikante kollegas

Predikante Waar dit tussen kollegas goed gaan, gaan dit goed in die gemeentes. Predikante wat mekaar ruimte gee, voel self veilig. Daar is energie in hul bediening en hulle luister saam na die wil van die Here vir die bedienig en die gemeente. So vertel ‘n “ouer”...

read more

Why Are You in Ministry? – John McLaverty

The most serious mistakes are not being made as a result of wrong answers. The truly dangerous thing is asking the wrong question - Peter Drucker After a couple of years of ‘coaching' pastors in partnership with both Allelon and RMN, I have come to the firm conclusion...

read more

NIMSA NUUSBRIEF – Julie 2009

Liewe vriende, Dit is tans ‘n brose tyd vir die Brugbediening in ons land en veral vir NIMSA. Ons het pas begin en daar is nog soveel dinge wat uitgeklaar en deurdink moet  word. Maar, soos Errol tereg sê, Rome is nie in een dag gebou nie. Ons sal geduld met mekaar...

read more

Vreugde meer as geluk

Thomas W Currie III in sy boek The Joy of Ministry maak die onderskeid tussen se en happiness.  Dit het my aan die dink gesit oor predikant wees en die bediening.   Wat is dit wat ons soek in die bediening.  Hoe beoordeel ek my roeping as predikant.  Soek ek vreugde...

read more

TRANSFORMATION FOR LEADERS

I was reading Timothy Geoffrion's new book, The Spirit-Led Leader, where at the end he talks about hearing a lecture on shame that changed his life. The teacher talked about shame being different from guilt. Guilt is the result of wrongdoing about what we have done....

read more

Verrassing

Die Evangelie, die Blye Boodskap, gaan mos onder andere oor Jesus Christus se lewe en werk hier op aarde.  Een van die aspekte wat duidelik na vore kom uit Jesus se lewe, is die van verrassing.  Sy ouers was verras om Hom tussen die grysbaarde te sien staan en...

read more

Op jou, Dominee!

Ek was onlangs by die Ringsitting van 'n klompie plattelandse gemeentes. 'n Paar dinge het my getref. Die eerste was die openheid en diep geestelik vlak van die sprekings om die tafel. Dit was duidelik dat die dominees en ouderlinge veilig bymekaar gevoel het. Die...

read more