{ARGIEF}

Gebed en Spiritualiteit

As jy te moeg is om te bid………

“ Ek moet jou dringend kom sien ”, was die oproep die week. “Ek is nie meer lus om te bid nie - wat nog van Bybel te lees - Wat gaan met my aan? Ek is tog ’n kind van die Here. Ek het geestelike hulp nodig! “is die boodskap wat ek van haar kry. Met ons afspraak...

read more

Maak ons gebede regtig ‘n verskil?

“Ek dink ons mors God se tyd om so baie te bid. Die Here weet mos wat ons behoeftes is , waarom nog bid? “ Is die opmerking wat iemand op ‘’n keer teenoor my maak. Of gebed enigsins ‘n verskil maak, word dikwels uit verskillende oorde bevraagteken. Daar is selfs...

read more

Om deur Gebed om te gee!

Toe ons na kweekskool as finalejaarklas van mekaar afskeid neem, het ons in ons laaste gesprekke onderneem om elke Vrydag vir die res van ons bediening vir mekaar te bid. Ek moet bely – daar was ’n tyd toe ek dit nie gedoen het nie. As ons dit gereeld gedoen het,...

read more

Doel van die blog oor gebed

Gebed is die een saak in die Christelike lewenstyl waar die ware verstaan daarvan nie van die kennis van teoloë, filosowe en geestelike voorgangers afhanklik is nie, maar van die verhouding en lewenswyse wat elke gelowige  persoonlik in die aangesig van God beleef....

read more