{ARGIEF}

Gebed

Oor Quintus

Quintus het by Unisa, Kovsies en Maties teologie gestudeer,is getroud met Riélle en het twee dogters Gardielle en Karli.Hy was vir 24 jaar predikant in vier verskillende gemeentes voordat die Here hom geroep het om by die  Bybelgenootskap van SA betrokke te...

read more

Wat is die barometer vir ’n suksesvolle gemeente?

Ons wil almal graag gemeentes se suksesverhale hoor om iets te leer. Daar is heelwat inligting (d.m.v. boeke en die internet beskikbaar) oor gemeentes wat baie aandag trek vanwee hulle nuwe manier van dinge doen, nuwe bedieningstrukture,ens.  “Gewone” gemeentes kyk...

read more

Dominee en gebed

In my swerftogte deur ou stowwerige boekwinkels het ek op ’n stadium op die boekie “Power Through Prayer” van E M Bounds afgekom. Op daardie stadium het die naam Bounds niks vir my beteken nie en nog minder die titel – want het ek gedink – “die krag van gebed” is die...

read more