Courage and Renewal Week Om te reflekteer oor 'n betekenisvolle lewe en om jou hart, verstand en gees te vernuwe... LW gaan na http://www.rhytmoflife.co.za...
Jaco Hamman – The Millenial Narrative
JACO HAMMAN –THE MILLENIAL NARRATIVE Communitas het nou ‘n eesrte kursus ook vir dominees wat ver van Stellenbosch woon, maar tog wil saam luister na aktuele onderwerpe. Die eerste hiervan is ‘n Dagkursus wat op 6 Augustus aangebied was en wat ons graag deel met almal...
Israel Leierskapstoer
ISRAEL & ISTANBUL LEIERSKAPSTOER VIR LERAARS, GADES, KERKLEIERS Kom loop saam met ons in die spore van Jesus! 24 November – 2 Des 2015 (30 VBO punte) Stargate International gee vir kerkleiers wat voltyds in die bediening staan,...
Sentrum vir Predikantebegeleiding
SENTRUM VIR PREDIKANTEBEGELEIDING Communitas het 9 areas wat nodig is vir 'n Predikant in die Bediening geidentifiseer en toe die Sentrum vir Predikantebegeleiding ontwerp om predikante te begelei om hulle sterkpunte, maar ook hulle groeipunte in die 9 bekwaamhede te...
WAAR IS ONS NOU?
Terwyl ons in Europa ry, het die busbestuurder telkens voor ons vertrek vir my gevra wat ons volgende bestemming is (ek was die toerleier). Nadat hy dit in sy GPS ingesleutel het, het ‘n vroulike stem hom gereeld in Duits herinner wat hy volgende moes doen om die...
72 LEIERS TEEN SONDAG!
Hoe kry ‘n mens nuwe leiers? Of nog eerder: hoe kry jy enige leiers?
Toe haak ons vas…
Ons het gehoop ons lidmate sou die Handelinge 2 model van omgeegroepe meer aangryp. Hoewel die begrip vir omgeegroepe daar is, k on ons om die een of ander rede die grootste deel van ons mense nie beweeg kry om aan te sluit nie. O ja, ons het Rick Warren se 40 dae Purpose Driven Life met groot sukses aangebied. En met groot sukses baie groepe gehad. En met groot sukses baie groepe verloor…