{ARGIEF}

Ontwikkeling

Die Pyn-kant van Leierskap

'n Vriend sit vanoggend stywerug saam koffiedrink. "Al vir 10 dae hierdie seer rug. Kan nie eens my kop omdraai om te kyk waarheen jy beduie nie."  Ek simpatiseer. Maar dit het my help dink oor leiers wat in pyn verkeer. "No pain, no gain" is nie die gunstigse sêding...

read more

Leiers … gaan ook misluk!

Die legendariese John C. Maxwell vertel dat hy op ’n stadium in Dallas vir kerkleiers gevra het: “Wat weerhou julle daarvan om ’n groot werk vir God te bou?” Die algemeenste antwoord? Vrees vir mislukking. Toe begin hierdie kenner van leierskap met hulle oor...

read more

Vertroue en spanwerk

In turbulente waters en tye is mense geneig om eers net na hulle eie belange te kyk. Dis die oer-instink vir selfpreservering. Gesonde leierskap klim 'n trappie hoër as selfbelang en vra na die beste belang vir almal. Hierdie leierskap verstaan dis nie iets wat jy...

read more

Leiers wat oorgee?

In 'n onderhoud met Dallas Willard, vertel Bob Buford (skrywer van die bekende "Halftime") dat hy dink daar is vier fases in 'n mens se lewe. Die eerste is "struggle" (probeer om suksesvol te wees),die tweede "success" (wanneer jy daardie punt bereik) endie derde is...

read more

Hou jou passie vuurwarm!

Omtrent elke leier in 'n geloofsgemeenskap sukkel met die opslurping van energie deur die druk van doodgewone bestuurs- en ander verpligtinge. Die gevolg is dat jou persoonlike passie vir Jesus begin kwyn vanweë minder tyd met Hom. Craig Groeschel is Senior Pastor van...

read more

Leierskap vir die toekomstige kerk

Al gehoor van "reverse mentoring"? Ek dink dit was Jack Welch, die legendariese CEO van General Electric, wat my oë hiervoor oopgemaak het. Hy het geglo net soos jonger leiers die ervare leiers nodig het vir mentorskap, het ouer leiers die jongeres nodig vir die...

read more

Morele herorientering

Morele heroriëntering: Oor moraliteit en morele vorming in gemeentesMet die oog op die moraliteitskrisis in ons samelewing fokus hierdie kursus/gesprek op krag van morele waardes, die impak van die konteks op mense en watter rol geloofsgemeenskappe in die daarstel van...

read more