{ARGIEF}

Lewenswaardes

Gesprek oor Genadedood

Het die mens die reg om sy/haar “oomblik” te kies? In Engels sê Wikipedia oor Genadedood: Euthanasia is the termination of a very sick person's life in order to relieve them of their suffering. Al meer stemme word gehoor van mense wat nie bloot wil wag op die einde...

read more

Wanneer mense God wil word

Waarom het ons die land verloor? Wat het verkeerd geloop dat ons nie ‘n seën vir die nasies is nie? Wat doen ons met ons verlies?

Langs die riviere van Babel verlang die weggevoerde Jode na antwoorde. By alle mense is daar gewoonlik die neiging om ons te verontskuldig. Gelukkig het ‘n wyse ‘n storie oor ons menswees vertel…

read more

Hoe kom ons vry van ideologie?

Met die teer en veer van professor Floors van Jaarsveld, jare gelede het ons gehoop dat die laagtepunt ‘n draaipunt sou wees. Nou is professor Anton van Niekerk in sy kampuskantoor aangerand... Ons landsomstandighede kan die blaam vir sulke gedrag kry: ‘n knellende...

read more

Om helderder te kan sien

Stakings, afdankings en opstande is ons land se winterwerklikhede. Dit word nie deur ‘n hoopvolle visie van leiers versag nie. Dit word eerder vererger deur botsende menings oor die oorsake van en die oplossings vir ons plofbare probleme. Is die wit-swart verdeling in...

read more

Pieter van Niekerk

Pieter van Niekerk is ‘n plattelandse entrepreneur dominee en voetsoolteoloog. Hy is vir twee dekades lank reeds by armoede bestryding betrokke. Hy het sy doktorsgraad onder leiding van prof Dirkie Smit verwerf. Hy het ‘n studiebeurs ontvang en vir drie maande aan die...

read more

Lex orandi, lex credendi, lex (con)vivendi?

LEX ORANDI? 5. Die dissipels word deur Jesus geléér hoe om te bid. Vir die vroeë kerk was dié gebed inderdaad van die allergrootste belang, as rigsnoer, as model, as norm, as reël vir hoe om waarlik te bid – maar óók hoe om waarlik te glo, en inderdaad te leef....

read more