Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van wysheid, van onderskeidingsvermoe, beliggaam. Mense met wysheid ondrskei tussen reg...
Dag drie: Mense van matigheid
Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van matigheid beliggaam. Matigheid kom van die Latynse temperentia, wat letterlik regte...
Dag een: Etiese en morele waardes gaan oor veilige habitatte
Die woordjie, etiek , is afgelei van die Griekse woord ethos, wat habitat beteken. Die woord verwys oorspronklik na die habitat, die woonplek, van diere. In die habitat voel die diere veilig en geborge. Daar geniet hulle sorg en omgee. Daar kry hulle die geleentheid...
Vryheid en grense: gelowig nagedink oor morele vorming
Hierdie gedagtes verskyn reeds by die preekstudies blog (maandelikse fokus), maar dalk het jy dit nie raakgesien nie... “...Liefde het grense. Dit kies nooit kant vir dinge wat verkeerd is nie. Liefde beskerm waar mense beskerming nodig het...” (gedeelte uit 1 Kor...
Rentmeesterskap
Die Communitas-navorsingsgroep oor rentmeesterskap het 'n deelnemende werkswinkel ontwerp om groepe uit gemeentes (6 – 8 persone) te begelei tot die ontdekking en aanvaarding van die uitdaging van verantwoordelike rentmeesterskap op 'n persoonlike sowel as...