{ARGIEF}

Geloofwaardigheid

Waardes: Meditasie 6 – De la Rey

Ons dink die week saam oor waardes en een van die kernwaardes,  eintlik ‘n waarde wat onderliggend is aan al die ander waardes is morele moed.  Die moed om te leef volgens jou waardes vorm die grondslag vir al die ander waardes.  CS Lewis het gesê Courage is not...

read more

Waardes: Meditasie 5

Gordon Mc Donald skryf in een van sy boeke oor die dwase man wat ‘n seiljag gebou het. Hy wou die grootste, mooiste seilboot bou wat nog ooit uit daardie hawe gevaar het, want hy wou baie graag die volgende voorsitter van die seiljagvereniging word. Die  man het baie...

read more

Waardes: Meditasie 4

Ons is die week besig om saam te dink oor waardes. Die woord waarde kom van die Latynse word valere en die Frans valoir wat beteken dit wat werklik waardevol is. Ons maak ons keuses aan die hand van waardes en dit beinvloed daarom ons optrede direk. Byna alles om ons,...

read more

Waardes: Meditasie 3

Om te mens, skryf my oudkollega Danie Schreuder, is om die wêreld waar jy leef, ‘n beter, mensliker plek te maak vir ander. Hoe mens jy? M.a.w. op watter manier is jy besig om die wêreld ‘n beter, leefbaarder, mensliker plek te maak vir ander? Die waardes van omgee,...

read more

Waardes in families: Meditasie 2

In ons saamdink oor waardes die week gaan dit vanaand oor families as die primere plek waar waardes gevestig word.  Een van die belangrikste funksies van ‘n gesin is om karakter te bou en waardes te vestig in kinders en dit word al hoe moeiliker, want vir die eerste...

read more

Waardes: Meditasie 1

Omdat ons die week in meditasie gaan fokus op waardes wil ek u graag die verhaal van ‘n seun vertel. Kom ons noem hom Jan en kom ons sê Jan is gebore op ‘n groterige dorp in Suid Afrika met ‘n ma ’ n pa en ‘n ouer broer en suster.  Jan was ‘n gelukkige, gesonde kind...

read more

Dag ses: Mense van moed en sterkte

Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van wysheid, van onderskeidingsvermoë, beliggaam. Volgens die filosoof Aristoteles kan...

read more

Mans is meer moreel as vroue

Berig van Die Burger 7 Augustus 2009, geplaas met hulle toestemming ’n Ma staan byna trots by haar seun wat van moord aangekla word. ’n Ma vloek ’n vrou uit wat haar man van verkragting beskuldig. ’n Ma laat toe dat haar dogter deur ’n stiefpa of oupa seksueel...

read more

‘n Ander variasie van Wolf en Rooikappie

‘n Ander variasie van Wolf en Rooikappie (Hierdie bydrae het in BY 16 Mei 2009 verskyn) Ons het as Suid-Afrikaanse samelewing ons morele kodes verloor. Daar is ‘n gat in die morele osoonlaag en ons is almal besig om seer te brand. Daar word dan ook vanuit verskillende...

read more