Ek moet iets vir die nuwe hart stigting oor medemenslikheid skryf en deel graag met jou die gedagtes: Nadenke  oor die hart van menswees 'n Sin sonder woorde bestaan nie. Gedagtes word met woorde geskep.  Woorde is boonop ryk aan betekenis. Neem nou die woord...

read more