{ARGIEF}

Nuusperspektief

Dinsdag 15 Januarie : Kom tot die punt asseblief!

Verlede jaar sit ek in een van Amanda Strydom se vertonings by die KKNK en luister na haar liedjie “Kom tot die punt”. Vooraf deel sy haar frustrasie met predikante wat te dikwels al om `n saak praat. Ek is `n groot aanhanger van Amanda, maar dié een het seergemaak,...

read more

Woensdag 9 Januarie: Dans van vreugde!

In die Nuwe Lewende Vertaling Ps 30:12 staan daar: "U het my droefheid verander in `n dans van vreugde." Baie mense sal sê dat hulle dit glad nie so ervaar nie. Ek verstaan uit eie ervaring dat daar wintertye in `n mens se lewe voorkom. Soms is dit lang wintertye. Tog...

read more

Maandag 31 Desember 2012: Christus en sonde

Daar is tans `n beweging oor die wêreld aan die gang – ook in ons eie land – wat wil beweer dat daar nie so iets soos sonde is nie. Oor waar die verskriklike kwaad om ons vandaan kom, word geswyg. Die logiese volgende stap is dan om te sê dat ons ook nie n Verlosser...

read more

Vrydag 30 November: Bruin identiteit

Ek sit in `n konfrensie op Stellenbosch wat in bree handel oor bruin identiteit in `n nie-rassige SA. Die menings is wyd en uiteenlopend. Van die kantlyn maak ek `n paar waarnemings: Apartheid het bruin mense baie seergemaak en die seer lê in baie opsigte nog vlak...

read more

Vrydag 16 November : Lanbou onrus in Boland

Gister het twee afvaardigings van NGK en VGK moderature Ceres, De Doorns Grabouw, Villiersdorp, Robertson en Bonnievale besoek. My persoonlike gewaarwordinge is die volgende: GEWAARWORDINGE NA BESOEKE AAN GEAFFEKTEERDE GEBIEDE Armoede skep die droeë gras wat dan...

read more