{ARGIEF}

Gemeentes

Weet in watter tydsone jy is

Ek skryf hierdie artikel terwyl ek my voorberei om na ‘n 3 maande van sabatsrus in St Paul, Minnesota terug te vlieg huis toe. Deel van so ‘n reis is om deur 7 tydsones te gaan! Behalwe vir die vermoeienis wat dit inhou, is daar ‘n belangrike stukkie detail om te...

read more

We believe in Congregations

In his book In Praise of Congregations Charles Bennison quotes Frederick Buechner’s description about a small congregation he attend during a sabbatical year in Chicago. He started going out of curiosity, but kept going because the congregation possessed “music and...

read more

Ontmasker die mites en aanvaar die uitdagings

Ons is al byna moeg om te hoor hoe dinge besig is om ons te verander.  Dit is (on)gelukkig die waarheid.  Hoewel ek weet hoe kompleks dit vir gemeentes is om te reageer op die veranderings in hulle konteks, is ek  een van die mense wat dink dat verandering iets is wat...

read more

Om roepingsgedrewe gemeente te word

Die Algemene Sinode verlede jaar is afgesluit (2004) met ‘n verklaring waarin die sinode hom verbind aan ‘n roeping.  Sedertdien het dit geblyk dat daar in die strukture van die kerk baie gepraat word oor wat dit beteken om ROEPINGSGEDREWE te wees, en hoe kommissies,...

read more

Liefdesgemeenskap waar ons mekaar vertrou

Verhoudings tussen lidmate onderling en met die leierskap in die gemeente, is in die rooi in ons gemeentes! Dit is die duidelike antwoord wat ons by Buvton van gemeentelede kry as ons navraag doen oor die gehalte van verhoudings in die gemeente. Van die byna 20 000...

read more

Kroniek: Waaroor droom gemeentes?

Skryf oor wat aangaan, wat jy waarneem in gemeentes, was die opdra.  In my voortvarendheid se ek sommer ja, my verslag sê dan dat ek vanjaar by amper 30 gemeentes gaan sit en luister het.  Dit is nou net waar die probleem inkom, want wat sê ek nou en wat laat ek uit. ...

read more

Kom ons praat indentiteitsake

Wanneer daar oor gemeentes gepraat word neem dit nie lank voordat iemand die woord identiteit laat val nie.  Dikwels is die vet sommer net daar en dan in die vuur.  Ons moet net pasop dat ons nie ons identiteit in die proses verloor nie, sal iemand waarsku. Ja maar...

read more

Dialogiese uitdaging tot identiteit

'n Mens loop altyd die gevaar om ander te verveel as jy oor identiteit wil praat;  om 'n tweede artikel daaroor te skryf, behels 'n nog groter risiko.  Aan die ander kant sal gemeentes seker nog lank praat en debatteer oor hulle identiteit.  Soos ek in die eerste...

read more

Betrokkenheid

Byna oral waar ek kom in gemeentes is leiers bekommerd oor lidmate wat nie meer betrokke wil raak nie.  By ‘n onlangse meningsopname onder predikante tov bedieningsuitdagings is die saak weer bo aan die lys- Hoe kry ek lidmate betrokke by die gemeente? As ons mooi...

read more

African Ecclesiology Types

After the demographic picture concerning congregations that was sketched earlier, we would now like to by means of concentric circles narrow our focus by looking exclusively at African congregations. This will be done by firstly giving you a profile of the main types...

read more