Brain Mclaren vertel van 'n geprek met Peter Senge - die ghoeroe van sisteemdinke- oor wat nou vir predikante belangrik sou wees. Senge vertel dat hy vir 'n bestuurder van 'n boekwinkel vra wat vandag die topverkopres is. Hoe om geld te maak is en was nog altyd in...
Ontnugtering hoef nie die laaste sê te hê nie
Ek was die afgelope tyd in prosesse waar ek bewus geword het van 'n generasie wat ontnugter is. Ek sal vergaderings bywoon, maar ek verwag nie eintlik dat daar iets sal gebeur nie. Gaan maar op my manier aan en doen my ding sonder om te veel te verwag, sê die een. Ek...
Demografiese skuiwe maak ‘n impak op gemeentes
Oorgeneem uit Danie se Blog Reisgeselskap Hoe gemaak as ‘n gemeente baie klein word, met geen tradisionele voedingsbronne meer nie? Dink aan die klein Lutherse gemeentes in die Grensgebied (in die omgewing van Oos-Londen, Oos-Kaap). Hulle is die geestelike nasate van...
Die kerk wat ek ken is baie goed met Transformasie
Ek sit en gesels met ‘n student wat duidelik geroep is vir die bediening- hy is uitstekend gekwalifiseer in tranformasietegnieke en is tans ‘n konslutant vir ‘n bekende konsultasiegroep wat met ‘n narratiewe benadering werk. Op ‘n stadium in die gesprek se hy terloops...
Om te kan huil…voor mekaar
Ek kry toe onverwagse laas week ‘n hele gesprek op Facebook oor my post: Ontworteling kan ook ‘n seën wees. Anton Louw begin die gesprek met ‘n pragtige sin, “jy kan net verplant word as jy ontwortel word”. Daarna volg ‘n hele reeks bydraes oor die pyn van...
Om ontwortel te word kan ‘n seen wees
Ek het die week begin broei oor hoe om "displacement" van uit 'n ander hoek te verstaan. Byna so uit die bloute het die tema ge-pop die week. In 'n gesprek oor die geskiedenis van sendingwerk in Suider-Afrika, leer ek dat daar heelwat van die boerekrygers is wat...
Gemeentekultuur unpacked
Ek moes hierdie afgelope 6 maande heelwat lees oor kultuur in gemeentes en moes saam met Leon Venter 'n kursus hieroor doen waar ek baie geleer het. Ek het tot ‘n paar ontdekkings (sommige bekerings) gekom hieroor. Anders gelees probeer ek maar eintlik sê dat ek in...
Ian Mcdonald se 5 jaar as South Africa the Good News Redakteur
Dit het my aan die dink gesit en my op ‘n vreemde manier laat wonder of hierdie nie ook ‘n vorm van profesie is nie wat ons as teoloë en predikante nie ken nie?
What I’ve learnt
After 5 years as editor of South Africa’s premier good news website, Ian Macdonald is leaving South Africa The Good News at the end of the year in order to pursue opportunities in the renewable energy sector. These are some of the things he has learnt during his time with us:
Die Gees se bewegings is konkreet en divers
Dit is Pinkstersondag, ons dink aan die Gees wat uitgesort is en onder wie se leiding ons leef. Ek wil graag vandag skryf oor 'n soort bekering wat met my gebeur het oor die verstaan van die werk, of bewegings van die Gees. Elders op die webblad is ons besig om...
Waar en by wie leer gemeentes as hulle vasgeloop is?
Jy is ‘n kerkraadslid (of gemeentedominee), dit gaan moeilik in die gemeente, oor 'n tyd al raak julle antwoorde en julle hoop minder. Gemeentelede kyk na julle as kerkraad vir antwoorde. Julle het al verskeie "bekende“ antwoorde probeer soos: • meer kommunikasie...