{ARGIEF}

Transformasie

Nkosi Sikelel’ iAfrika

In hierdie week van Nasionale verkiesings is die gebed van ons Nasionale Volkslied meer toepaslik as ooit! Seën ons Here God, Seën Afrika Seën ons Here God, seën Afrika,Laat sy mag tot in die hemel reik,Hoor ons as ons in gebede vra,Seën ons in Afrika,Kinders van...

read more

If we do not stop and listen…

A Violinist in the Metro A man sat at a Metro station in Washington, D.C. And started to play the violin; it was a cold January morning. He played six Bach pieces for about 45 minutes. During that time, since it was rush hour, it was calculated that thousands of...

read more

mag daar…

Maar mag daar altyd groenbome wees en wit wolke... en ’n son en ’n maan en ’n aarde van grond en klip. En...mag daar altyd mense wees wat ons in die oë kyk sonder om skaam te kry.

read more

Die lewe is vol “onbeheerbare chaos”

In ons reaksie op die "chaos" van die afgelope tyd op politieke en kerklike terrein, moet ons tipiese welvarende middelklas mense tog nooit vergeet dat ons verwyder is van die meerderheid mense in ons land se werklike armoede en stryd om oorlewing. Ons ken nie honger...

read more

Leer my…

<div class="info">Ons was in 'n kursus-situasie.  Ons stoei oor 'n ding met mekaar, en ek vra een van die predikante wat sy gedagte is oor die saak.  Hy bly ongemaklik lank stil en se toe: Ek het nie 'n idee nie Frederick, en toe maak hy die sin klaar met, weet...

read more

Of is die weerstand teen die Evangelie, Roelf?

My pad kruis gister met 'n predikant wat in Mosambiek werk. Sy opmerkings oor die Afrika kultuur waarin Hy die evangelie bring, het my weer laat dink oor my twee-gesprek met Roelf en ander oor die weerstand teen verandering. Ek dink daar is ook 'n ander vorm van...

read more