{ARGIEF}

Preekstudies

Verder Geluister: 2 Kon 2: 1-12

19 Februarie 2012 ~ Sondag van die verheerliking ~ 2 Kon 2: 1-12 Ek is beïndruk met die Preekstudies (Leesrooster) se hantering van hierdie teksgedeelte. Dis ‘n  voorreg om so ‘n preekhulp te hê. Na my oordeel moet ‘n mens 2 Kon 2 tot ten minste vers 14 lees, en...

read more

Verder Geluister: 1 Kor 8:1-13

29 Januarie 2012 ~ Vierde Sondag na Epifanie ~ 1 Kor 8:1-13 Vir die aktualisering van die week se preek, sal ek met die volgende gedagtes speel as inleiding. Die aandrang van Julius Malema op grondhervorming - die insinuasie om plaasgrond sonder vergoeding af te vat,...

read more

Verder Geluister: 1 Kor 7:29-31

Sondag 22 Januarie 2012 ~ 1 Kor 7:29-31 Derde Sondag na Epifanie Dit help om te begin dink aan die betekenis van epifanie ... gaan na Wikipedia en kyk bietjie wat alles daar staan. http://en.wikipedia.org/wiki/Epiphany_(feeling) Tweedens: die liturgiese voorstel is...

read more

Christus as seën

Mag Jesus Christus self teenwoordig wees in jou lewe en mag die wyse waarop Hy Homself openbaar het, as volg seën bring in jou lewe... mag Hy - as Immanuel – altyd God by jou wees; mag Hy - as Jesus – jou verlos en vry maak; mag Hy - as Vredevors – aan jou ware rus en...

read more

Sterf woorde wanneer hulle gesê is?

Ek dink nie so nie! Hier stem ek saam met Emily Dickenson: “Words are dead when they are said, some say. I say they only begin to live that day.” Deur die loop van die jaar het ek ‘n klompie aanhalings aangeteken wat met belangrike kwessies waarmee ons daagliks gekonfronteer word, te doen het. Hier volg ‘n paar:
  • “You cannot legislate the poor into freedom by legislating the wealthy out of freedom. What one person receives without working for, another person must work for without receiving. The government cannot give to anybody anything that the government does not first take from somebody else. When half of the people get the idea that they don’t have to work because the other half is going to take care of them, and when the other half gets the idea that it does no good to work because somebody else is going to get what they work for, that my dear friend, is about the end of a nation.” – Adrian Rogers 
read more