{ARGIEF}

Skryfsels

VDM-gebed (2)

Help my oë, help my oor; lei my sien en lei my hoor. Dis vir Sondag klaar bestel dat ek van U moet kom vertel, en mense help verby miskien tot hul U sien. Moet tog nie talm. Kom maak my kalm. En laat my verdwyn as U Sondag verskyn.

read more

VDM-gebed

Diep hierbinne raak U my; slyp U sinne om uit te gly in die preek van die week. Help my kuier en help my oor hou onder die sluier van u trou.

read more

Oggenddonkerte

Ek sit vanoggend vol draal-maal gedagtes wat om en om rondrol oor wat verwag is en wat te ag is. My potlood krap-krap om die jeuk te raak en die pad oop te trap, na verligting te slaak in 'n woord se maak. Ek wil bly wag, soekend spied, tot in hierdie nag 'n ster...

read more

Vroeg

Iewers tussen slaap en wakker, daar kom kry U my. Dankie vir die impuls-wenke wat U dan kom gee. En later, in my oopoog denke, gaan U altyd mee - tot U my daar kry waar U my wil hê: op-en-wakker. Al is ek nog nie heel by, is U heel by my; begin U voorberei en lei.

read more

My verse (2)

Die rymery is 'n joernaal van my; my binnewêreld wat hand opsteek en kwessies probeer oop te breek, om dinge skryfbaar vry te kry.

read more

My verse

Ek deel graag hierdie verse - wil tog nie hiermee spog nie, want dié stuk terapie is net maar aangesteekte kerse.