{ARGIEF}

Skryfsels

Oggenddonkerte

Ek sit vanoggend vol draal-maal gedagtes wat om en om rondrol oor wat verwag is en wat te ag is. My potlood krap-krap om die jeuk te raak en die pad oop te trap, na verligting te slaak in 'n woord se maak. Ek wil bly wag, soekend spied, tot in hierdie nag 'n ster...

read more

VDM-gebed (2)

Help my oë, help my oor; lei my sien en lei my hoor. Dis vir Sondag klaar bestel dat ek van U moet kom vertel, en mense help verby miskien tot hul U sien. Moet tog nie talm. Kom maak my kalm. En laat my verdwyn as U Sondag verskyn.

read more

VDM-gebed

Diep hierbinne raak U my; slyp U sinne om uit te gly in die preek van die week. Help my kuier en help my oor hou onder die sluier van u trou.

read more

LAST NIGHT AS I WAS SLEEPING

Last night while I was sleeping I dreamed - blessed illusion! - a fountain flowed inside my heart. Water, tell me by what hidden channel you came to me with a spring of new life I never drank? Last night while I was sleeping I dreamed - blessed illusion! - I had a...

read more