Dit is nie regstreekse opleiding nie. Videos wat in jou eie tyd gekyk kan word. Afsny datum vir registrasie is 12:00 op Dinsdag 28 April 2020 Registreer:
Pastorale Sleutels vir Covid-19 Grendeltyd
Ons vra om verskoning vir die laat plasing van die video - Dankie aan almal betrokke wat dit maak werk het! Die video is gereed! https://www.youtube.com/watch?v=SBBatw1i8uk&feature=youtu.be Alle addissionele leeswerk is beskikbaar: Materiaal beskikbaar:...
Kreatiewe idees vir gemeentes
Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke: Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir 'n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander. Tans...
Weskus Donkiestap Safari – 6 – 10 Mei 2020
Verdere inligting volg Donkiekar stap vir Predikante (2) (kliek hier)
Nuwe baadjie vir VBO Programboekie!
VBO Program 2019 Dit is nou net meer as tien jaar dat die A-Z beleid vir predikante goedgekeur is, en daar was doemprofete wat gesê het dat dit nie gaan werk nie. As ons egter nou na statistieke kyk (Sien die diagram in die voorwoord op p6!) kan ons sien daar is ʼn...
Klankopnames Missionale Konferensie
Ons was bevoorreg dat die sprekers wat tydens die Missionale Konferensie van 15-16 Mei opgetree het, se toesprake tog opgeneem kon word, en as klank-opnames ('pod-casts') van dropbox afgelaai kan word. Ons plak graag weer die skakels na die powerpoint-aanbiedings...
Fase 2 van die Pelgrimstog van Hoop begin
Pelgrimstog word uitgebrei Al hoe meer mense het die behoefte om ‘n pelgrimsroete te stap – ‘n geestelike dissipline wat reeds eeue beoefen word. So ‘n staptog help jou om ‘n geestelike dimensie op die staptog te herwin – enersyds deur die eensaamheid op die pad, maar...
Missionale Konferensie
[widgetkit id=171429] 'n Kursusganger gee enkele indrukke oor die Missionale Konferensie: Ek het die konferensie om veral drie redes bygewoon. Ek a. wou graag my verstaan van “missionaal” verbeter in lyn met die Missionale Ekklesiologie en die Raamwerkdokument wat die...
Teologiese Dag 2015
DIE UITDAGINGS VAN ARMOEDE, WERKLOOSHEID EN ONGELYKHEID Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Teologiese dag, wat die amptelike opening van die akademiese jaar inlui, vind plaas op Maandag 2 Februarie 2015 van 09:00 – 13:00 in die Attie van...
TOT SIENS en BAIE DANKIE!
Ons sê tot siens vir Zillah Botha Woensdagoggend 26 Maart se kuier was 'n lekker-met-'n-traan : Communitas / Ekklesia / Fakulteit Teologie het na 6 jaar vir Zillah wat nou voltyds ouma (én oumagrootjie!) gaan wees, gegroet. Chris Jones het vir al die dames van...