{ARGIEF}

Spiritualiteit

Leer Leef met Jesus

Leer Leef met Jesus-40dae van fokus is geskryf deur Gys van Schoor predikant van Durbanville Moedergemeente. Gys spesialiseer die afgelope aantal jare in spiritualiteitsontwikkeling en hierdie is hopelik die eerste van vele publikasies uit sy deurleefde persoonlike...

read more

Don’t Waste Your Life

By John Piper Crossway Books 2007$13.99 ISBN: 1581344988 Kort resensie deur Coenie Burger John Piper is iets van ‘n fenomeen in die VSA. Hy is ‘n predikant van Bethlehem Baptist Church in Minneapolis. Wat hom interessant maak is at hy ‘n groot aanhang in die VSA gekry...

read more

The Sense of the Call

The Sense of the Call: A Sabbath Way of Life for Those Who Serve God, the Church, and the World Marva J. Dawn Eerdmans. 2006 ISBN: 978-0-8028-4459-0 $16 'n Wonderlike boek wat ons wil help om ons geestelike roeping en passie te verdiep - of te herwin as ons dit dalk...

read more