{ARGIEF}

Communitas Inligting

Antwoorde is tussen ons

If a system is in trouble, it can be restored to health by connecting it to more of itself. To make a system stronger, we need to create stronger relationships. This principle has taught me that I can have faith in the system. The system is capable of solving its own...

read more

Webtuiste Statistiek vir September 2008

Communitas se webtuiste is druk besoek in September. Die oorhoofse prentjie sien as volg daar uit (Aug in hakies):  Totaal Gemiddeld Unieke besoekers:1356 (633) 45 per dagTotale besoekers:3006 (1395)100 per dagAantal bladsye gelees:128 256 (51 114)4 275...

read more

Gemeenskap van gemeenteleiers

Welkom by www.communitas.co.za www.communitas.co.za is ‘n kuierplek vir gemeenteleiers wat glo dat gemeentes God se geskenk aan die wêreld is. Ons ontmoet mekaar hier om ons verhale, drome, vrae en insigte met mekaar deel. Hier is nie kopiereg nie, ons deel gratis met...

read more

Redes om hierdie webblad te gebruik

Hallo {username} Meer as 10 redes waarom gemeenteleiers en predikante hierdie webblad gerus weekliks kan dophou en gebruik:Die Communitas netwerk is een van die mees omvattende diensnetwerke aan gemeentes en die soekfunksie {loadposition user4} alleen is al...

read more

Iziko

Iziko is letterlik die vuurherd of vuurmaakplek (iziko) is ’n ronde vlak holte in die middel van ’n tradisionele Xhosa-hut. Dit word figuurlik gebruik om die hoofkwartier van ’n organisasie aan te dui of die sentrum van waaruit ’n aksie soos ’n opleidingsprojek of ’n...

read more

Communitas: Die pad tot hier

17 September 2007- Stigtersdag van Communitas

Dr Frederick Marais
Netwerkkoordineerder

Ek maak enkele kort opmerkings oor die pad wat ons geloop het tot by hierdie Stigtingsdag van Communitas. Dit was my voorreg om as sameroeper van die span redelik intiem mee te werk aan die totstandkoming van Communitas. Ek gaan enkele hoogtepunte- eerder as om die klem te laat val op die vele vergaderings ens

Ek sal graag wil begin om eers vir ’n oomblik hulde te bring aan mense wat direk of indirek deel het aan die stigting van Communitas

  • Prof Dawid de Villiers se visie en vasberadenheid om Buvton te begin in die tagtiger jare lank voordat almal hierdie visie gedeel het.
  • ’n Lang tradisie by die fakulteite van Teologie by Stellenbosch en ook UWK- waar mense soos proff Bam en Russel Bothman wat ons gehelp het om die waarde van gemeentes lank terug reeds raak te sien.
  • Die direkteure van Buvton dr Michiel van der Merwe en die huidige direkteur dr Coenie Bruger, wat soveel gedoen het om die tradisie van hulp aan gemeentes uit te bou en te vestig.
  • Die drie moderature en spesifiek die moderators wat die leierskap aan die dag gele het om die proses momentum te gee.
  • Kommissies van die twee kerke wat daarin geslaag het om deur die moeras van kerklike strukture te werk en die belangrikheid van sinergie in die diens aan gemeentes in te sien en hulle goedkeuring te verleen aan die ontwikkeling van so ’n diens.
  • Die Fakulteit Teologie van Stellenbosch wat begrip getoon het vir die feit dat ons ’n nuwe van fase van ondersteuning aan gemeentes betree en dat ons nou nuut moet dink en struktureer.
  • Die Communitas-span Vandat ons die opdrag gekry het om aan die diens te begin gestalte te gee was dit vir ons duidelik dat dit ’n kairos-geleentheid is- die individue van die span het dit moontlik gemaak dat ons in ’n kort tyd van 18 Junie 2007- presies 3 maande gelede eerste byeenkoms gehad! En hier is ons vandag gereed om Communitas te stig.
read more

Communitas – ‘n Netwerk van dienste

‘n Netwerk van dienste aan gemeentes van die VGK Kaapland en die NGK Wes- en Suid-Kaapland
Missie:
Communitas begelei gemeentes in die ontdekking van hulle roeping en die ontsluiting van hulle gawes
Die doel van die netwerk is geleë in die missie van Comunitas:
Communitas is ’n netwerk van kommissies van die VGK Sinode Kaapland en die NG Sinodes Wes- en Suid-Kaap en Oos-Kaap wat in lyn met die sinodes se missie, kapasiteit in gemeentes bou sodat gemeentes hulle roeping ontdek en hulle gawes ontsluit

Communitas bou kapasiteit deur begeleidingsdienste soos roepingsontdekking, bedieningsbeplanning ens in lyn met die Sinode en gemeentes se roeping.

read more