{ARGIEF}

Personeel

Danie Mouton

Danie MoutonDirekteur Begeleiding NG Kerk Oos-Kaapland Gemeentes as gemeenskappe van geloof in die Drie-Enige God was van kindsbeen die passie in my lewe. Van my kinderdae ontroer dit my as volwassenes bely dat hulle glo in God die Vader, in Jesus Christus die...

read more

Coenie Burger

Coenie Burger Communitas: Voortgesette Bedieningsontwikkeling en navorsing My werk by Communitas is om te help beplan aan die VBO-program wat jaarliks aangebied word en om studiegroepe oor Bedieningsprobleme of – geleenthede te organiseer. Ek het redelik vroeg in my...

read more

Monty Sahd

Monty SahdSkriba Kuratorium Ek werk tans deeltyds by die Kuratorium waar ek verantwoordelik is vir die finansies en die administrasie. Dit is 'n voorreg om op so 'n wyse betrokke te wees by die opleiding van die studente wat hulle voorberei vir die gemeentebediening....

read more

Divine Robertson

Divine Robertson Admin Beampte CommunitasEk werk al 10 jaar as deel van die Communitas-span en dit het my aan 'n nuwe wêreld blootgestel van gemeentes, predikante en gemeenteleiers. Ek geniet dit om met gemeenteleiers en predikante te skakel om ons gemeenteprosesse...

read more

Sharon Naudé

Sharon Naudé OntvangsdameEk is getroud met 2 kinders, en hou daarvan om met mense te werk. My doel in die lewe is om deur die genade van die Here ‘n lig te wees in die wêreld.Ek is werksaam by Communitas vir 4 jaar, en is verantwoordelik vir ontvangs en die verkoop...

read more

Pierre Goosen

Pierre GoosenSinodale Kommissie vir Predikante-BegeleidingDaar is seker min dinge wat vir predikante so bevredigend en energie-gewend is, soos om te weet wat hulle roepingsfokus is en om dit te kan uitleef.  Om te weet dat hulle betrokkenheid in die gemeente nie...

read more

Madelein Gerber

Madelein Gerber Koördineerder:  VrouelidmateVir ongeveer die helfte van my leeftyd is ek predikantsvrou wat my gewig saam met die van my man in die gemeente ingooi. Aanvanklik was dit omdat dit van my verwag is.  Mettertyd het dit 'n passie en roeping...

read more

Joanie Batt

Joanie Batt Admin Beampte: SKPAdmin Beampte: FinansiesEk is getroud met John Batt; 3 getroude kinders; 4 kleinkinders en ‘n hondEk, my man en die hond woon in Kuilsrivier; my kinders in Centurion, Kuilsrivier en London onderskeidelikEk is die Administratiewe beampte...

read more

Johan Kotze

Johan Kotze Communitas: Gemeente fasiliteerderSAVGG: Gestuurde Gemeente KonsultantOm een of ander rede het ek ’n behoefte dat die regte ding op die regte manier gedoen word. Dit is dalk die rede hoekom die Here my geroep het om gemeente fasilitering te doen. Nie omdat...

read more

Frederick Marais

Frederick Marais Communitas: Netwerk Koordineerder & SKG GemeentebegeleidingGemeentes en veral die prosesse van verandering in Gemeentes het my nog altyd gefassineer. My pa vertel dat ek op 8 jarige ouderdom al probeer het om in sy gemeente te fasiliteer met die...

read more