{ARGIEF}

Retraites

Retraite vir diens-beroepe

Courage and Renewal Retreat WHAT to expect? A time of reflection and community A first hand experience of some of the concepts and methods described by Parker Palmer in his book Hidden Wholeness. A rich sharing of the wisdom of the work by the co-founders of the...

read more

Israel Leierskapstoer

ISRAEL & ISTANBUL LEIERSKAPSTOER VIR LERAARS, GADES, KERKLEIERS Kom loop saam met ons in die spore van Jesus! 24 November – 2 Des 2015                                 (30 VBO punte) Stargate International gee vir kerkleiers wat voltyds in die bediening staan,...

read more

Vrees na vertroue

Tema:  Hierdie retraite wil gelowiges help om vry te kom van die houvas wat vrees op hulle lewens het en wil hulle help om met innerlike vrede te leef   Die uitdaging aan Christene is om met die Here se genade, dinge eerder uit geloof en liefde te doen, as om deur...

read more

In Groot Geselskap

Tema:  Die teenwoordigheid van God Die teenwoordigheid van God is die sentrale tema.  Aandag word gegee aan die realiteit en die implikasies wat dit vir ons lewens het. Tydsduur:  Naweek-retraite of drie-dag retraite.Formaat:  Meditatiewe retraite.  Maak gebruik van...

read more

Ons Vader wat in die hemel is

Tema:  Die Onse Vader-gebed in Matteus 6:5-15 Die Onse Vader verwoord die daaglikse stryd van elke gelowige tussen die koninkryk van God en dié van die Satan.  Die gruwels van die lewe waaraan ons elke dag blootgestel word, is die konteks waarbinne die Onse Vader...

read more