Opsomming en Leermateriaal Info Bronne - KiesKerk Videos - Communitas: YouTube
Kreatiewe idees vir gemeentes
Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke: Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir 'n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander. Tans...
Multi-kulturele gemeentes?
Interkulturele Gemeente-wees ‘n Konferensie oor multikulturele Gemeentes vind plaas op 22 – 23 Julie 2014 Dit word aangebied deur die Hugenote Kollege in samewerking met Communitas. Plek: Chrismar Villas / Bellville Dienssentrum, Jessiestraat , Bellville Die doel...
Great by Choice – Hoe help dit ons in die bediening?
Great by Choice
Jim Collins en Morten Hansen
We cannot predict the future, but we can create it
Organizations .. do not thrive on chaos. But they can thrive in chaos.
Thriving in a chaotic world is not just a business challenge.
Wat maak dat sommige maatskappye [instansies] in voortdurend veranderende tye goed bly presteer en uitstyg bo ander?
Die boek is die resultaat van empiriese navorsing oor hierdie vraag. En die bevindinge is baie waardevol vir enige instansie [ook gemeentes] wat in dieselfde konteks van verandering en dikwels choas moet funksioneer. Die kern van die bevindinge is dat daar veral DRIE uitstaande kenmerke is wat, in kombinasie met mekaar, hierdie instansies in staat gestel het om wesenlik beter as ander te presteer.
Ten Commandments for Pastors new to a Congregation
Ten Commandments for Pastors New to a CongregationLawrence W FarrisEerdmans. 2003$13.00 Paperback, 106 pages ISBN: 978-0-8028-2128-7 Kort resensie deur Coenie BurgerHierdie is regtig nie die diepsinnigste teologiese boek wat ek al gelees het nie, en tog weet ek...
Unchristian – What a new generation really think….
Unchristian: What a new generation really think about Christianity … and why it mattersDavid Kinnamin and Gabe LyonsBaker Books. 2007$17.99 (hardcover)255 pagesISBN: 0-8010-1300-3ISBN10: 0801013003Resensie deur Coenie BurgerHierdie publikasie wat kom uit die...
The Missionary Movement in Christian History
The Missionary Movement in Christian History Studies in the Transmission of Faithdeur Andrew F. Walls Orbis Books, 1996 $20.00 ISBN: 1-57075-059-9ISBN13: 978-1-57075-059-5 Die skugter en beskeie Andrew Walls is waarskynlik die grootste lewende missioloog in die...
Total Ministry
Total Ministry: Reclaiming the Ministry of All of God’s People Stewart C. Zabriskie Alban. 1995 ISBN# 1-56699-155-2 Used successfully in Episcopal dioceses and congregations, Total Ministry describes a new way for local congregations (especially small ones) and...
Holy Conversations
Holy Conversations: Strategic Planning as a Spiritual Practice for Congregations Gilbert R. Rendle, Alice Mann Alban. 2003 ISBN: 1-56699-286-9 Planning can be challenging in the contemporary congregation, where people share a common faith and values but may have very...
Leadership on the Other Side
By William M. Easum, Bill Easum. Abingdon. 2000 ISBN 0687085888, 9780687085880 In an engaging, direct style, the author opens a portal to the "OtherSide," that place beyond the Christendom Era and its mechanistic, by-the-numbers approach to church life. It's a bumpy...