{ARGIEF}

Video

Thom familie vier Paasfees met Musiek

Kyk gerus hier na Jaco en Elmien Thom van die Paarl se familie-konsert op Paasfees 2010: As jy op Facebook is kan jy gerus 'n vriend word van Communitas op Facebook en so gereeld om hoogte gehou word van wat onder die Communitas vriende gebeur.

read more

Sunday’s Coming

Luister gerus na Tony Campolo se beroemde preek "Sunday's  coming" en dankie vir Johan van der Merwe van George wat die skakel op sy Facebook gegee het.

read more

nous 5

Nous 5 is vrygestel! Tema: ge[heel] Paint by Numbers - leer om saam met Jesus buite die lyne te verf. Lepel - nooi jou uit om met hoop te leef! Bestel by:  Louisa, Jeugkantoor 021/9577199 of jeug@kaapkerk.co.za. Koste: R30 (posgeld uitgesluit)

read more

NUUTSTE NOUS DVD

NUUTSTE  NOUS  DVD - [uit] sien  Papiervliegtuig (Psalm 8) sê dit is in die teenwoordigheid van die Grootheid van God dat ons vlerke kry, dat ons nuut sal leer speel, omdat die Een voor wie ons speel, ons laat vlieg! Wyn (Joh 2:1-11) - met die water wat in wyn...

read more

Die nuutste NOUS DVD’s is beskikbaar

Die nuutste NOUS DVD's is beskikbaar. HEKEL - nooi jou uit om ’n nuwe begin te maak, te besef aan die einde van elke pad begin ’n nuwe reis. SPRING - daag jou uit om vrae te vra, eerlik te wees, jou opinie te lug, onseker te wees, te twyfel, te spring, alleen, maar...

read more