{ARGIEF}

Dienste-Communitas

Boeke wat dié jaar beïndruk het

Ons het 'n paar gereelde bydraers en lesers van Communitas gevra om 'n lysie te maak van die boeke wat hulle dié jaar die meeste beïndruk het.  Sommige van die boeke het ook skakels na opsommings/resensies van die boeke. Marius Nel Schnelle, U - Apostle Paul - goeie...

read more

Leer Leef met Jesus

Leer Leef met Jesus-40dae van fokus is geskryf deur Gys van Schoor predikant van Durbanville Moedergemeente. Gys spesialiseer die afgelope aantal jare in spiritualiteitsontwikkeling en hierdie is hopelik die eerste van vele publikasies uit sy deurleefde persoonlike...

read more

Van Raadskultuur na Bedieningskultuur

Hierdie is 'n Vertaling en verwerking van : Transformation Congregational Culture. Anthony. B. Robinson.P73-84. DVD 8/09 [Foute en weglatings uitgesluit]  Die hoofstroom kerke, NGK ingesluit, het oor die loop van jare “sending” as ‘n bediening  aan ander, in ander...

read more

The Reading and Preaching of the Scriptures

the reading and preaching of scripturesThe Reading and Preaching of the Scriptures in the Worship of the Christian Church, Volume 6: The Modern Age

Hughes Oliphant Old
Eerdmans. 2007
$50.00 Paperback
ISBN: 978-0-8028-3139-2

Kort resensie deur Coenie Burger
Hugh Old het ‘n dekade of wat gelede die onmoontlike taak op hom geneem om ‘n geskiedenis van die prediking in die Christelike kerk te skryf. Hierdie omvangryke volume is die sesde in die reeks en handel oor die Moderne Era.

read more

Skillful Shepherds

Skillful Shepherds - Explorations in Pastoral Theology Derek TidballApollos. 2003 Hierdie is die derde uitgawe oor predikantswerk wat in evangeliese kringe baie wyd gebruik word. Dit is geskryf deur ‘n baie gerespekteerde Britse evangelikaal, Derek Tidball, wat vir...

read more

Creation and Last Things

by Gregory Cootsona Geneva Press $19.95 Die boek is deel van Geneva Press se reeks “Foundations of the Christian faith” – wat bondige, populêre publikasies gerig op lidmate, daarstel. In hierdie band kyk een van die leraars van die bekende fifth avenuePresbyterian...

read more

The Portable Seminary

by David Horton & Ryan Horton (Eds)Bethany House Publishers. 2006List Price:  $34.99 Our Price:  $24.95 Kort resensie deur Coenie Burger Hierdie lywige bundel  wil ‘n hulpmiddel wees vir mense wat meer wil weet van teologie of oppad is na ‘n soort bediening – dat...

read more