{ARGIEF}

Kerkplanting

Slegte redes om ‘n kerk te plant

Het jy al gedink aan die onderliggende rede hoekom ‘n nuwe geloofsgemeenskap ontwikkel moet word? Geoff Surratt kyk na die slegte en goeie redes om ‘n kerk te plantThe Vision Thing.

The most important question any church planter can ask is “ Why am I planting a church?” I have had some conversations with some great guys lately who I think are really struggling with that question. All of us struggle with why we are in ministry on Monday morning, but we need to evaluate our motivation on a bigger scale.

Let’s look at what I think are some lousy reasons to plant a church and then share a great reason I recently heard.

First the lousy reasons:

“I want to reinvent church”

This one comes in a lot of flavors, but it always comes down to the bottom line, I have a better way to do church. More hymns, no hymns, pews, no pews, more art, more coffee, more beer, less structure, less formality. We’re going to be radically sold out. We’re not going to cater to Christians. We’re going to go deep. We’re going to go wide. We’re going to be a church for people who absolutely abhor the awful church that I’m currently drawing my paycheck from.

read more

Kerkplanters is nie Kannibale nie – Die Lukas-10 Projek

David Fitch is ‘n tentmakerpredikant en dosent in evangelikale teologie by Northern Seminarie waar hy verantwoordelik is vir missionale gemeentebediening.  Hy dink tans oor nuwe gemeente-ontwikkeling met Lukas 10 as missionêre paradigma en vind aansluiting by Graham Cray se Fresh Expressions-beweging. Lees meer oor hoe hy ‘n toekoms vir nuwe geloofsgemeenskappe envisioneer.

For much of post World War 2 North America, we have planted churches by using strategies that depend on drawing upon a market of already existing Christians (see this article where I expound on these dynamics). One way or another, church planting in North America has been taking what’s left of Christianity and creating new versions of church over against the failures of existing churches. We organize ourselves as “the next new thing” to make up for what some other churches lack. (Here I argued this is another form of  “organizing ourselves over against what we are not”)

read more

Kerkordelike uitdagings vir nuwe gemeente ontwikkeling

church-plantingDit word toenemend duidelik dat meer en meer leiers en gemeentes die vorming van nuwe klein geloofsgemeenskappe sien as een van die mees effektiewe metodes vir evangelisasie en nuwe gemeentevorming. Die meerderheid van diegene wat pro-aktief probeer om nuwe geloofsgemeenskappe te vestig, kom gou agter dat die bestaande Kerkorde en Reglemente van die NG Kerk hulle voor verskeie uitdagings stel. Enersyds word hulle met situasies en vrae gekonfronteer wat nie (duidelik) in die Kerkorde of Reglemente aan die orde gestel word nie en andersyds is daar bestaande bepalinge wat nie rekening hou met die besondere aard en eise van die vorming van geloofsgemeenskappe met die oog op nuwe gemeentevorming nie.

Wat volg is ’n opsommende uiteensetting van antwoorde wat ek ontvang het op ’n vraelys aan leiers wat betrokke is by die vorming van nuwe geloofsgemeenskappe oor kerkordelike uitdagings waarvoor hulle te staan kom in die proses van nuwe gemeente ontwikkeling. Dit is sake wat na my mening deurgepraat en deurgedink moet word sodat die Kerkorde en Reglemente aangepas of aangevul kan word om nuwe gemeenteontwikkeling beter te begelei. Sommige van hierdie sake word wel in ’n mindere of meerdere mate in die huidige Kerkorde en Reglemente aan die orde gestel.

read more

Leierskapslesse vir Nuwe Gemeentes uit ‘n Hoëprofiel Samesmelting

tullian-tchivdjian-photo-darryl-dash-dashhouse-dot-comDis altyd moeilik as twee gemeentes saamsmelt. Wanneer dit egter gemeentes met die profiel van Billy Graham se kleinseun se kerkplant en James Kennedy se kerkplant is, word verwikkelinge met arendsoë dopgehou. Die Leierleraar van die nuwe gemeente, Tillian Tchividjian (kleinseun van Billy Graham), deel sy wedervaringe hiervan. [Die artikel het oorspronklik verskyn in Christianity Today onder die titel, War and Peace, en kan HIERgelees word.]

Pastor Tullian Tchividjian survived a leadership coup by finding rest in the liberating power of the gospel.

Tillian Tchividjian knows all about filling big shoes. Not only is he the grandson of Billy Graham, but in 2009 Tchividjian (pronounced cha-vi-jin) stepped into another pair of Shaq-sized sneakers. He succeeded the late James Kennedy as pastor of Coral Ridge Presbyterian Church in Fort Lauderdale, Florida.

read more

Wat is ’n “vars uitdrukking van die kerk?”

along-the-beach

’n Vars uitdrukking is ‘n alternatiewe vorm van kerk vir ons veranderende kultuur, primêr gefokus op die mense wat nog nie lede van enige kerk is nie.

Dit ontstaan deur die beginsels van luister, diens, kontekstuele sending en dissipelmaking.

Dit beskik oor die potensiaal om ‘n volwasse uitdrukking van die kerk te word wat gevorm is deur evangelie en die blywende kenmerke van kerk en vir die gemeente se kulturele konteks.

    Hoewel hierdie omskrywing ‘n mondvol is, bevat dit tog ‘n aantal belangrike punte. Neem in ag dat die inkasrnasie plaasgevind het deur God mens geword het deur Jesus en Homself in die menslike lewenswyse ingeburger het. Sodanige “inkarnasionele sending” beteken dat ons betrokke moet wees in die lewens van die mense wat ons geroep word om te dien, deur in hulle wêreld betrokke te raak.

    Vars uitdrukkings van die kerk beklemtoon vier spesifieke sake:

    read more

    Vars Uitdrukkings van die kerk en Kerkplanting

    grahamcray

    Biskop Graham Cray, van die Anglikaanse kerk, was onlangs in Suid-Afrika om meer oor sy werksaamhede in Engelenad oor kerkplanting en nuwe manier van kerk-wees te gesels. Philip Botha was daar en hy lewer verslag.

    Vir ons in die NG en VG Kerk wat so onlangs as 2003 eers ons voete op die pad van Nuwe Gemeente Ontwikkeling geplaas het, was Biskop Graham Cray se besoek, tydig, inspirerend en verrykend.

    read more

    Wenke vir voornemende kerkplanters

    In gereformeerde kerklike kringe in ons land is kerkplanting ‘n nuwe verskynsel. Dis asof ons die afgelope dekade eers “ontwaak” het vir die uitdaging om bedienings te vestig in gebiede wat andersins nie deur gevestigde gemeentes of bedieningspatrone bereik word nie. Dis egter interessant dat die Bybelse “sendingmodel” – indien mens sou kon waag om dit so te noem – een van gemeenteplanting was. Inderdaad is die plaaslike kerk (die gemeente) die hoop vir die wêreld, in die woorde van Bill Hybels.

    read more