KIX 2020 Lees ons nuwe e-nuusbrief hier en laat weet ons by jeug@sun.ac.za indien jy daarop wil inteken. Ons hersiende Kix kwartaaltemas is nou aanlyn en in boekvorm beskikbaar! Dit begin by God se storie met die mens en kwartaalboeke kan teen 'n billike prys bestel...
NUUS UIT DIE JEUGKANTOOR – 4de kwartaal 2019
KIX materiaal in kwartaaltemas en jaarreekse binnekort beskikbaar! Stel jou eie kurrikulum saam en laat jou KIX bediening groei. Kixpirasie, projeklesse en spesiale dae soos Paasfees en...
NUUS UIT DIE JEUGKANTOOR – 3de kwartaal 2019
Ons het goeie en groot nuus om met ons Kix-familie te deel... ‘n Splinternuwe droom vir 2020 Kix is besig om te beplan aan ‘n splinternuwe hoofstuk wat in 2020 afskop. Die droom is dat ons vanaf volgende jaar intensioneel daaraan sal werk dat daar ‘n Kix-groep in elke...
Kix reik uit na Malawi (2017), Japan (2018) en Kenia (2019)
Almal onthou die muntleggings wat die Kinderkrans (NG Kerk) gedoen het en die Kinderbond (VG Kerk) steeds doen ten bate van verskillende sendingaksies. Hierdie projekte het van kleintyd af vir ons bewus gemaak van die getuieniswerk wat dwarsoor die wêreld gedoen word....
Kix 2019 vir Communitas website
‘n Splinternuwe jaar, 2019, lê voor met splinternuwe Kix-ontmoetings. Ons hooftema is “Op pad met Jesus” en ons kwartaaltemas Is: Kwartaal 1: Dapper Dissipels Kwartaal 2: Padlangs met Petrus Kwartaal 3: Geheime van die Koninkryk Kwartaal 4: Wonderlike Wonderwerke Ons...
Ons kyk terug na ‘n suksesvolle Kinderkonferensie
Ons loop nog op die wolke na Kix se opwindende Kinderkonferensie op 11 en 12 September 2018. Baie Kix-leiers en ander kinderbediening-leiers uit alle denominasies is “Toegerus vir die Toekoms”. Ons is die Here baie dankbaar vir al die Kix-leiers wat getroue kinders...
Die Kinderkonferensie is om die draai!
“I can’t change the direction of the wind, but I can adjust my sails to always reach my destination.” (Jimmy Dean) Die wêreld verander so vinnig en soms voel ‘n mens oorweldig deur al die uitdagings wanneer jy kinders begelei. Die Kix-Konferensie “Toegerus vir die...
Toegerus vir die Toekoms
KINDERKONFERENSIE 11 en 12 Sept 2018 NGK Kuilsrivier-Suid Gemeente-predikante/pastore, jeugwerkers, kinderwerkers, kategete, Kix-leiers, kinderbond-leiers, kinderkerk-aanbieders, ouers of enige ander persoon wat belangstel in kinderbediening, word uitgenooi na die...
ONS DEEL OPWINDENDE NUUS!
Teen hierdie tyd is almal al goed op dreef met Kix 2018 se ontmoetings: “Vreemde en Crazy stories in die Bybel”. Ons is dankbaar oor elke Kix-leier wat met die kinders werk in gemeentes, gemeenskappe, skole en nasorge. Ons hoor ook hoe Kix-groepe besig is om te woeker...
UIT ‘N ANDER HOEK
‘n Nuwe jaar... nuwe dinge... nuwe idees... nuwe moontlikhede... nuwe inspirasie en nuwe motivering. Ook vir ons betrokkenheid by Kix en Sonstraaltjies. Mag die inspirasie van die Heilige Gees jou vanjaar help om toegewyd te wees in jou bediening aan die jeug. Hulle...