{ARGIEF}

Kleingroepe

September 2017 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Dertiende week in Koninkrykstyd 3 September Eksodus 3:1-15 Ysbreker Wat maak jy gewoonlik as jy iemand se aandag wil trek?   Lof en aanbidding Die Here wil julle op 'n besondere manier ontmoet. Raak eers ‘n paar...

read more

Augustus 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Agtste week in Koninkrykstyd 30 Julie Matt.13:31-33, 44-52 Ysbreker Watter klein dingetjie wat iemand vir jou gesê of gedoen het, sal jy jou lewe lank onthou?   Lof en Aanbidding Kom nou tot rus by die...

read more

Junie 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Pinksterfees en die week daarna 4 Junie 1Korintiërs 12:3b-13 Die Gemeente... God se geskenk aan ons en ons wêreld Ysbreker Kan jy onthou van ‘n keer toe iemand jou ‘n opdrag of taak gegee het wat jy geweet het jy nie...

read more

April-Mei 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Paassondag en die week daarna 16 April Kol.3:1-4 Saam met Christus uit die dood opgewek Ysbreker Op skool het ons ‘n onderwyseres gehad wat aan die einde van die jaar die hele klas beloon het met ‘n partytjie, selfs al...

read more

Maart 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Eerste week in Lydenstyd 5 Maart Matt.4:1-11 God se geliefde kind Ysbreker Wat is daar wat jy eet of drink, wat dalk nie so gesond is nie, maar wat jy net nie kan weerstaan nie? Hoe maak jy om dit te weerstaan?  ...

read more

Januarie 2017 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Vierde week na Epifanie 29 Januarie Miga 6:1-8(9a) Leef jou geloof Ysbreker Hoe maak julle gewoonlik ‘n “onaangenaamheid” in julle gesin weer reg?   Lof en Aanbidding Loof nou die Here met oorgawe en aanbid Hom...

read more

November 2016 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Vyf-en-twintigste week in Koninkrykstyd 6 November Haggai 1:15-2:9 Skep moed... Ek is by julle! Ysbreker Wat laat jou spesifiek hierdie tyd van die jaar moed skep?   Lof en aanbidding Die Here is hier. Sing vir...

read more

September 2016 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Sestiende week in Koninkrykstyd 4 September Lukas 14:25-33 Bereken eers wat dit jou gaan kos... Ysbreker Kyk jy gewoonlik of jy iets kan bekostig of koop jy net omdat jy graag dit wil hê?   Lof en Aanbidding Ons...

read more

Augustus 2016 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekse van die Leesrooster as basis Twaalfde week in Koninkrykstyd 7 Augustus Jes.1:1,10-20 Nuttelose godsdiens? Ysbreker Kan jy dink aan een maal in jou lewe toe jy gedink het jy is met iets goed besig om na ʼn ruk uit te vind jy is besig om jou tyd te...

read more