{ARGIEF}

Kleingroepe

Julie 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van Woord en Lewe (die Leesrooster) as basis Sesde week in Koninkrykstyd 5 Julie 2Samuel 5:1-5, 9-10 Die Here het hom bevestig Ysbreker Oor watter een of meer van jou familie of vriende of selfs mense wat jy net een keer ontmoet het, praat jy die...

read more

Junie 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

 Met die fokustekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Koninkrykstyd 7 Junie Markus 3:20-35 My broer en my suster en my moeder Ysbreker Wanneer jy in ’n argument met iemand was van wie jy verskil, is daar gewoonlik vrede daarna of voel jy anders teenoor die...

read more

April en Mei 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Paassondag en die week daarna 5 April Markus 16:1-8 Die Sondagmôre Ysbreker Wat is die aangenaamste verrassing wat jy onthou en graag vir mense vertel? Lof en aanbidding Met Opstandingsondag breek die lof deur. Ons Here...

read more

Maart 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokus-tekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Lydenstyd 1 Maart Markus 8:31-38 Volg Jesus na tot in sy lyding Ysbreker Hoe help jy gewoonlik iemand wat sê: “Hoekom moet ek so swaarkry?”, of “Hoekom straf die Here my dan so?” Lof en aanbidding Fokus...

read more

Februarie 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Derde Week na Epifanie 25 Januarie Markus 1:14-20 Kom hier, kom saam met My... Ysbreker Vir watter een persoon in jou lewe sal jy ruimte maak en jou tyd gee, al is jy ook hoe besig? Hoekom sal jy dit vir hom of haar...

read more

November 2014 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Een-en-twintigste week in Koninkrykstyd 2 November Matt.23:1-12 Die grootste onder julle – bereid om te dien Ysbreker Wie is die grootste-in-karakter-mens wat jy altyd sal onthou en hoekom is hy of sy vir jou die...

read more

Oktober 2014 riglyne

Vir huiskerke en selgroepe met die fokustekste van die Leesrooster as basis Sewentiende week in Koninkrykstyd 5 Oktober Matt.21:33-46 Hy het sy seun na hulle toe gestuur Ysbreker Hou jy van ’n storie met ’n gelukkige einde of eerder ’n realistiese einde? Lof en...

read more

September 2014 riglyne vir huiskerke en selgroepe

Met die fokustekste van die Leesrooster as basis Dertiende week in Koninkrykstyd 7 September Rom. 13:8-14 Soos volgelinge van die Here Jesus Christus Ysbreker Is jy op jou beste vroeg in die oggend of laat in die nag? Hoekom? Lof en aanbidding Kom tot rus by die Here....

read more

Augustus 2014 riglyne vir huiskerke en selgroepe

Met die fokustekste van die Leesrooster as basis Agste week in Koninkrykstyd 3 Augustus Rom. 9:1-5 So naby en tog so ver Ysbreker Wat dink jy van kinders wat alles van hulle ouers ontvang het en steeds hulle ouers sonder enige waardering behandel? Lof en aanbidding...

read more