{ARGIEF}

Kleingroepe

Junie riglyne vir huiskerk en selgroepbyeenkomste

met die Fokustekste van die  Leesrooster as basis Derde week in Koninkrykstyd 9 Junie 1Kon.17:8-24 Van toe af het hulle genoeg gehad Ysbreker Hoe voel jy gewoonlik wanneer iemand by jou bedel en jy het regtig niks om te gee nie? Lof en aanbidding Ons dink eers in...

read more

Kleingroepwerk – Saam verder gedink

Die Communitas Leesrooster vir lidmate word vanjaar uitgegee onder die naam Woord en lewe Die weeklikse bydraes is ietwat verkort deur die groepstudie uit die boek te haal.  Dit verskyn nou in elektroniese formaat op Communitas se webblad onder die naam Saam verder...

read more

Oktober 2012 riglyne

Oktober 2012 riglyne vir selgroep- en huiskerkbyeenkomste met die fokustekste van die Leesrooster as basis

TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYSKTYD

14 Oktober

Amos 5:6-15

Reg=reg, verkeerd=verkeerd

Ysbreker

Was jy al in die moeilikheid omdat jy die waarheid gepraat het of ‘n goeie daad wou doen? Vertel ons daarvan.

read more

Junie 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste

JUNIE 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS TRINITEITSONDAG EN DIE WEEK DAARNA 3 Junie Rom.8:12-17 Die Vader, Seun en Heilige Gees kom ook my kleingeloof te hulp! Ysbreker Watter persoon het jou nog altyd goed laat voel oor...

read more