MEI 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS VYFDE WEEK IN PAASTYD 6 Mei Joh.15:1-8 Vas aan die Wingerdstok! Ysbreker Aan watter persoon in jou lewe is jy so vas dat dit moeilik sal wees as hy of sy moet weggaan? Lof en...
April 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste
APRIL 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS TWEEDE WEEK IN PAASTYD 15 April Psalm 133 Eensgesindheid onder broers... hoe goed, hoe mooi Ysbreker Hoe los julle gewoonlik julle meningsverskille in die familie op? Lof en Aanbidding...
Mrt 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste
MAART 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS TWEEDE WEEK IN LYDENSTYD 4 Maart Gen.17:1-7, 15-16 ‘n Nuwe naam! Ysbreker Is jy tevrede met jou naam? As jy ‘n ander naam kon kies, wat sou dit wees en hoekom? Lof en...
Jan-Febr 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste
JANUARIE 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS DERDE WEEK NA EPIFANIE 22 Januarie 1Kor.7:29-31 Met my oog op die wolke Ysbreker Watter drome het jy vir jouself en jou gesin vir die toekoms? Lof en Aanbidding Raak nou eers...
November 2011 – kleingroepmateriaal oor fokustekste
NOVEMBER 2011 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE GEBASEER OP DIE FOKUSTEKSTE VAN DIE LEESROOSTER TWINTIGSTE WEEK IN KONINKRYKSTYD 6 November 1Tess.4:13-18 Dood in die familie EEN-EN-TWINTIGSTE WEEK IN KONINKRYKSTYD 13 November 1Tess.5:1-11 Soos 'n dief in die nag...
Oktober 2011 – Kleingroepmateriaal oor Fokustekste
OKTOBER 2011 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE GEBASEER OP DIE FOKUSTEKSTE VAN DIE LEESROOSTER VYFTIENDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 2 Oktober Eksodus 20:1-4; 7-9; 12-20 Ek is die Here jou God... SESTIENDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 9 Oktober Eksodus 32:1-14 As die Here nie...
September 2011 – Kleingroepmateriaal oor Fokustekste
SEPTEMBER 2011 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE GEBASEER OP DIE FOKUSTEKSTE VAN DIE LEESROOSTER ELFDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 4 September Joh.3:1-16 Opnuut gebore! TWAALFDE WEEK IN KONINKRYKSTYD 11 September Matt.18:21-35 Tot 70 X 7 keer vergewe... DERTIENDE WEEK IN...