{ARGIEF}

Begelei mekaar

Kruisig die (my) Bediening

Die opskrif hierbo is my vertaling van die titel van 'n boek: "The Crucifixtion of Ministry" geskryf deur die teoloog, Andrew Purves. Die aanleiding tot die boek is sy besef dat ons (predikante) se bediening soms twee ernstige nadelige gevolge kan hê. Die een is dat...

read more

Langverlof, kan dit beter benut word?

Langverlof Kan dit beter benut word? Jannie le Roux  Die vraag of langverlof vir predikante nie beter benut kan word in die vorm van ‘n sabbatsrus nie, het reeds tydens die Algemene Sinode in 2007 ter sprake gekom. Die SKP in Wes-Kaapland het ‘n klein...

read more

Brugbediening: 4de Nuusbrief – Julie 2008

Vorming van Ekumeniese Netwerk Die bal is op 20 Junie 2008 aan die rol gesit vir die vorming van ‘n ekumeniese netwerk vir die Brugbediening (Interim Ministry) in Suid-Afrika. Nege denominasies is uitgenooi na die byeenkoms nl die Ned Herv Kerk van Afrika, Anglican...

read more