Dit is nie regstreekse opleiding nie. Videos wat in jou eie tyd gekyk kan word. Afsny datum vir registrasie is 12:00 op Dinsdag 28 April 2020 Registreer:
Pastorale Sleutels vir Covid-19 Grendeltyd
Ons vra om verskoning vir die laat plasing van die video - Dankie aan almal betrokke wat dit maak werk het! Die video is gereed! https://www.youtube.com/watch?v=SBBatw1i8uk&feature=youtu.be Alle addissionele leeswerk is beskikbaar: Materiaal beskikbaar:...
Liturgie vir Ongekarteerde Tye
Opsomming en Leermateriaal Info Bronne - KiesKerk Videos - Communitas: YouTube
Weskus Donkiestap Safari – 6 – 10 Mei 2020
Verdere inligting volg Donkiekar stap vir Predikante (2) (kliek hier)
Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing
Die Sertifikaatkursus is ʼn intensiewe bedieningsvernuwingskursus wat leraars wil help om op ʼn dieper en grondiger vlak weer oriënteer te word t.o.v. hulle bediening. Die kursus in ʼn formaat van nege modules (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. Dit...
VBO Februarie 2020
Registreer gerus vir die VBO sessies vir Februarie 2020 wat aangebied word by Communitas in Stellenbosch. Registrasievorms beskikbaar onder die advertensie van elke geleentheid. Kontak: bleibbrandt@sun.ac.za Hierdie is 'n praktiese kursus vir beginners wat met...
VBO Program 2020
Kliek bo vir die skakel na die VBO Program Registrasievorms word kwartaalliks uitgestuur. Navrae aan: bleibbrandt@sun.ac.za
Presentations Worship Conference
Information and Power Point Presentations During the two-day conference, hosted by Communitas, Ekklesia (Stellenbosch University), and the Calvin Institute of Christian Worship (Grand Rapids, USA) several South African and international theologians presented...
Gesprek oor Genadedood
Het die mens die reg om sy/haar “oomblik” te kies? In Engels sê Wikipedia oor Genadedood: Euthanasia is the termination of a very sick person's life in order to relieve them of their suffering. Al meer stemme word gehoor van mense wat nie bloot wil wag op die einde...
Vroeëkindontwikkeling as missionale geleentheid om armoede in Suid Afrika aan te spreek
Elke kind het die reg op die beste moontlike begin in die lewe... Navorsing het bewys dat die vroeë kinderjare die kritiese periode is vir die kognitiewe, sosiale en emosionele ontwikkeling wat dan die grondslag vorm vir die kind in sy jeug en latere volwasse lewe. Om...