Kom ons help verander die wêreld "Ons het baie stories van hoop gehoor... Ek het hier 'n eenheid in Christus ervaar... Dit was ons 4de Winterskool - ek het hierdie jaar meer energie ervaar, meer passie en meer hoop as ooit tevore. Júlle het my geïnspireer, my hoop...
Winterskool – die laaste dag
Gedurende die oggend van dag 3 van die Winterskool het die fokus geval op die kwessie van 'verander die Wêreld'. Kan die kerk 'n rol hierin speel? En hoe kan ons dan hierdie rol defineer? Dr Coenie Burger was die hoofspreker van hierdie oggend. Hy het verduidelik dat...
Winterskool Dag 2
Wat is ons verantwoordelikheid as kerk en as landsburgers? Dit was die onderwerp van Prof Amanda Gouws se rede by die tweede dag van die 2015 Winterskool. kan ons staatmaak op die staat en politici om hierdie land te regeer? Waar pas my en jou verantwoordelikheid in?...
Changing the World?
Die sprekers van dag 1 by die Winterskool van 2-4 Junie 2015 op Stellenbosch Prof Barney Pityana het tydens die hoofrede van die oggend gepraat oor hoe om beide 'n getroue volgeling van Jesus én 'n verantwoordelike burger te wees. Ons word binne ons demokrasië geroep...
Worship Conference Notas : laai hier af
Worship Conference 2015 Hierdie omvangryke konferensie oor die erediens en liturgie met sy 48 temas wat deur 34 sprekers en predikers aangebied is, se Powerpoint aanbiedings en uitdeelstukke word nou tot almal se beskikking gestel. Kliek op die titel van die...
Winterskool 2015
Changing the World? An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship 2 – 4 Junie 2015 Die jaarlikse Winterskool is 'n Ekumeniese Konferensie, aangebied deur Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch in samewerking met Ekklesia, Communitas en die...
Oggend seminaar oor Missionale Teologie
Die Toekoms van Missionale Teologie Prof Darrell Guder 30 April 2015 Hierdie oggendseminaar gaan oor die Toekoms van Missionale Teologie in die lig van die WRK en die NGK se onlangse beleidstukke oor missionale ekklesiologie. Die seminaar is ‘n opvolg van die...
Groot Konferensie, Groot Sukses!
Worship Conference 2015 Hierdie is waarskynlik die omvangrykste konferensie nóg in Suid Afrika oor die erediens en liturgie - ons dink nie daar was al `n liturgiekonferensie van hierdie omvang in ons land gehou nie. 48 temas is deur 34 sprekers en predikers...
Missionale Konferensie
[widgetkit id=171429] 'n Kursusganger gee enkele indrukke oor die Missionale Konferensie: Ek het die konferensie om veral drie redes bygewoon. Ek a. wou graag my verstaan van “missionaal” verbeter in lyn met die Missionale Ekklesiologie en die Raamwerkdokument wat die...
Missionale Konferensie 2015
THE FUTURE OF MISSIONAL THEOLOGY AND MISSIONAL CHURCHES Dates: 19 – 21 January 2015 Time: 09:00 – evenings until ±18:00 – Last day till 13:00 Venue: Attie van Wijk Auditorium, Faculty of Theology,...