{ARGIEF}

Kursusse

19-21 Okt: Geloofsvormende Reis vir Predikante

Geloofsvormende Reis vir Predikante(VBO 20) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Inskrywingsvorm vir 19-21 Okt 2009   Aanbieders:  Verskeie aanbieders oor die tydperk van drie jaarDatum:  19-21 Oktober 2009 StellenboschPlek:  Kleinmond Hierdie...

read more

13-15 Okt: Die prediking van die Nuwe Testament (VBO 21)

Die prediking van die Nuwe Testament  (VBO 21) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af  Aanbieders:  Andries Cilliers, Flip Theron en Eddie OrsmondDatum:  13–15 Okt 2009Plek:  Stellenbosch Tema en doel:  Dit is ‘n kursus...

read more

21-23 Sept: Liturgie en Liturgiese leiding

Liturgie en liturgiese leiding (VBO 13)  21-23 September 2009   Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af Aanbieders:   Cas Wepener, Coenie Burger en Michiel StraussDatum:  21-23 September 2009Plek:  Stellenbosch Tema en...

read more

15-17 Sept Gemeente as Sorgsisteem (VBO 10)

Die gemeente as sorgsisteem (VBO 10) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai VBO 10 Inskrywingsvorm hier af Aanbieders:  Wilhelm Burger, Hans Steyn, De Wet Schutte (Sosioloog) en Danie O’KennedyDatum: 15-17 September 2009Plek:  Stellenbosch...

read more

Covey Kursus 23-25 Junie 2009

Ontwikkeling van persoonlike leierskapsvaardighede   Communitas nooi jou graag uit na die volgende aanbieding van die "Signature" werkwinkel van Stephen R Covey die 7Habits of Highly Effective People . Vir die afgelope 9jaar is Communitas 'n lisensiehouer om hierdie...

read more

Lidmaatbemagtiging

Ons is gister van Stellenbosch af weg  na 'n  uiters sinvolle VBO-kursus.   Ek en my kollega het die kurus in Lidmaatbemagtiging (VBO12) bygewoon  Ek weet nie of dit ons betrokkenheid by die Gestuurde Gemeente projek is nie, maar nog nooit het ek dit ervaar dat 'n...

read more

VBO kursus oor lidmaatbemagtiging sluit by praktyk aan

Ons is gister van Stellenbosch af weg  na 'n  uiters sinvolle VBO-kursus.   Ek en my kollega het die kurus in Lidmaatbemagtiging (VBO12) bygewoon  Ek weet nie of dit ons betrokkenheid by die Gestuurde Gemeente projek is nie, maar nog nooit het ek dit ervaar dat 'n...

read more

Hamster of Branderplankryer: Watter tipe Dominee is jy?!

Hamster of Branderplankryer: Watter tipe Dominee is jy?! (VBO 12 Hoe om lidmate te help om hulle bediening in die gemeente ontdek) Gedurende 15-17 April is die VBO kursus “Hoe om lidmate te help om hulle bediening in die gemeente ontdek” in Stellenbosch aangebied. My...

read more