{ARGIEF}

Kursusse

28-30 Julie SuidKaap: Geloofsreis vir predikante

 Geloofsreis vir predikante (VBO 20) Kontak Chrisna van der Merwe: 021-808 3624 of cmer@sun.ac.za Aanbieders:  Gys van Schoor en Danie Mouton, Datum:  28 – 30 Julie 2009 ~ Hartenbos, Suid-Kaap Ons het 'n reis van geloofsvorming ontwikkel en nooi predikante om daaraan...

read more

5-7 Mei Kom berei saam voor vir Pinkster 2009

Kom berei saam voor vir Pinkster 2009 In aansluiting by die Calvyn 500-vierings (Calvyn is 1509 gebore) gaan vanjaar se Pinksterreeks fokus op hoe Calvyn vir ons die Bybelse getuienis oor die werk van die Gees verduidelik en ontvou het.Die Vrystaatse kerk onder...

read more

15-17 Sept: Nuwe Gemeente-ontw en Evangelisasie (VBO9)

Nuwe gemeente-ontwikkeling en evangelisasie (VBO 9) 15-17 September 2009   Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai VBO 9 Inskrywingsvorm hier af  Aanbieders:  Jurgens Hendriks, Theo GeyserDatum:  15 - 17 September 2009Plek:  Stellenbosch...

read more

5-7 Mei: Rentmeesterskap en Bybelse offervaardigheid

VBO Kursus 5-7 Mei 2009   Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za    Rentmeesterskap en Bybelse offervaardigheid (VBO 11) Aanbieders:  Francois Cillié en Monty SahdDatum:   5 – 7 Mei 2009Plek:  Stellenbosch Tema en doel:  Rentmeesterskap is ‘n...

read more

12-14 Mei 2009: Hoe om ‘n gemeente te wees waarin kinders tuis is

Titel van kursus: Hoe om ’n gemeente te wees waarin kinders tuis is Aanbieders:          Jan Grobbelaar en Dirk CoetseeDatum:                  12-14 Mei 2009Plek:                     De DoornsVerblyf:                 Verblyf word op De Doorns by Petra Kollege...

read more

‘n Reis in geloofsvorming

Die Lewenstransformerende Reeks  - ’n Reis in geloofsvorming Die Lewenstransformerende Reeks is ’n interaktiewe proses wat gelowiges begelei tot die vorming van egte Christen gemeenskap, en doelbewus tyd en ruimte skep vir die werking van die Gees om die karakter van...

read more

5-7 Mei Suid-Kaap: Gemeentewees vir jonger geslag

Suid-Kaap Kontak Chrisna van der Merwe: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za   Gemeentewees vir ‘n jonger geslag (VBO 4) Aanbieder:  Nico SimpsonDatum:  05 – 07 Mei ~ Hartenbos, Suid-KaapTema en doel:  Hierdie is 'n interaktiewe kursus wat deur video's, connecting-prosesse en...

read more

18-20 Mei: Handelinge Konf (VBO 15)

  Handelinge Konferensie: 18–20 Mei 2008 Laai Afrikaanse brosjure + program af (PDF) Laai program af Laai inskrwyingsvorm af Download English PDF version of Acts Conference information and program Download Acts Registration Form Sluitingsdatum: 8 Mei 2009 Wat kan ons...

read more

12-14 Mei: Geestelike intelligensie (VBO 14)

Skatte in die hemel of te wel Geestelike Kapitaal (VBO 14) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za   Aanbieder: Johann SymingtonPlek: Sal later aangedui wordDatum: 12 – 14 Mei 2009 Naas jou IK en jou EK word daar ook, van so resent as 2004, veel...

read more

15-17 April: Help lidmate hulle bediening in Gem ontdek

VBO Kursus 15-17 April 2009   Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za  Hoe om lidmate te help om hulle bediening in die gemeente te ontdek (VBO 12) Aanbieders:   Hannes Koornhof, Johan van der Merwe en Frederick MaraisDatum:  15-17 April...

read more