{ARGIEF}

Kursusse

Communitas VBO Jaarprogram

VBO Kursusse 2009   Kursus Aanbieders 10-12 MrtSTB 21-23 AprilSTB 5–7 MeiSuid-Kaap 13-15 OktSTB 1 Wat kan ons leer van missionêre gemeente-wees uit die geskiedenis van die Vroeë Kerk? Lamin Saneh (prof missiologie Yale Universiteit) Robert Vosloo & Ian Nell...

read more

HELP ONGELETTERDE VOLWASSENES LEER LEES EN SKRYF

‘n Geletterdheidskursus vir volwassenes wat nie ‘n a of b kan identifiseer nie.

Die kursus bestaan uit 50 lesse en is daarop gemik om die student basiese lees- en skryfvaardighede aan te leer. Die pakket is verbruikersvriendelik – elke les is woord vir woord, stap vir stap uitgewerk en bevat al die hulpmiddels en aktiwiteite mbt die lesse, asook ‘n boek met 26 Bybelverhale. Die volledige pakket kos R430 (posgeld ingesluit) en kan by die kantoor vir Vrouelidmate bestel word.  Tel 021 9577190  E-pos ngkvroue@kaapkerk.co.za.

read more

Seed Facilitative Leadership Program

Seed Facilitative Leadership Program(Formerly know as CFN)THE CORE OF THE TRAINING:  LEARNING TO DEAL WITH COMMUNITY AND POWER Southern Africa is going through a time of radical transformation. Since the first countries in our region became independent some 40...

read more

Fasiliterende Leierskap Vaardighede: Gevorderd

In hierdie kursus word predikante en gemeenteleiers gevorderde fasiliteringsvaardighede aangeleer. Fasiliteringstegnieke en vaardighede word in diepte behandel en in-geoefen.Hierdie kursus is vir leiers wat fasiliterende leierskap in hulle eie gemeente of in ander...

read more

Fasiliterende Leierskap

In hierdie kursus word predikante en gemeenteleiers se vaardigheid om leiding te gee ten opsigte van prosesse van verandering in die gemeente ontwikkel. Die kursusgangers word blootgestel aan lense wat hulle help om die dinamika in die gemeente te verstaan.Hierdie...

read more

Geestelike leierskap Maart 2008

Coenie Burger en Braam Hanekom het die werkswinkel oor die twee en ’n halwe dag aangebied.  Coenie Burger het die volgende temas behandel:Om weer ja te sê vir Christus en die evangelieOm weer ja te sê vir my roeping as predikantOm weer ja te sê vir my roeping in...

read more

2008 Kursusse

KURSUSSE: VIERDE KWARTAAL 2008    13-15 Oktober 2008 Klik hier om die inskrywingsvorm vir VBO week 3 in Word formaat af te laai (60 KB). Al die kursusse word by die Kweekskool op Stellenbosch aangebied. Kursustye: Maandag 13 Okt: 10:00 tot 16:30 Dinsdag...

read more

A workshop in IMAGINATIVE PASTORAL COUNSELING

  The CENTER FOR CONTEXTUAL MINISTRY , University of Pretoria presents:   A workshop in   IMAGINATIVE PASTORAL COUNSELING   BY   Julian Müller & Lourens Human   With co-presenters:   JILL FREEDMAN & GENE COMBS   CONTENT...

read more