{ARGIEF}

Kursusse

Sertifikaat Module 3 van groep 3, 2016

Die derde jaargroep wat sedert 2014 met die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing begin het, het pas die derde module, en dus hul eerste jaar in die 3 jaar siklus voltooi. Dit is 'n ekumeniese groep vir wie die kursus gesamentlik deur Communitas en Ekklesia...

read more

Het jy Geloofsonderskeiding?

Geloofsonderskeiding in die praktyk Geloofsonderskeiding is ʼn ou Christelike geloofsdissipline, maar moet nou nuut aangeleer word deur geestelike leiers en vergaderings wat in die modernisme gewoond geraak het om besluite te neem in die lig van rasionele argumente,...

read more

Sertifikaatkursus voltooi!

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing se eerste siklus voltooi! Dit was met groot vreugde dat die drie VBO-instansies (Communitas/Ekklesia, Shepherd en Excelsus) die instelling van `n Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing aan die begin van 2014...

read more

Derde Kwartaal VBO-kursusdatums

Hoe lyk die VBO-program vir die begin van die Tweede Semester? Sommer vanaf die eerste week van die nuwe kwartaal is daar interessante VBO-kursusse wat by ons Communitas-kantore aangebied word. Hier is ‘n kort opsomming van elkeen – kliek om verder te lees … 20-21 Jul...

read more

Verroes? Verras!

Logoskursus in die verfrissing van Bybelse grondtale   (Grieks & Hebreeus)  Die praktyk bevestig dat predikante verroes raak in die vermoë om Bybeltekste in hulle oorspronklike tale te lees. Hierdie kursus is ʼn innoverende geleentheid vir predikante om hulle...

read more

Die geheim van Geluk

    “Mens moet net nie jou vreugde verloor nie!” herinner iemand. Maar hoe hou jy dit? Hoe ontdek jy dit? Navorsing wys dat gelukkige mense meer suksesvol is. Om eenvoudig elke dag drie dinge neer te skryf waarvoor jy dankbaar is, het ’n merkwaardige positiewe effek...

read more

Kursus oor die Doop

Doop en Bediening:     Ontvang wat vir julle gegee is   28-30 Julie 2015 Aanbieders: Andries Cilliers en Tinus van Zyl In hierdie kursus gaan die klem nie in die eerste plek op die verskille oor die doop val nie, maar eerder op wat die kerke in gemeen het en hoe ons...

read more

Eendag-kursus oor Kontemporêre Musiekbediening

Bou jou eie pizza –  Gemeentehulpmiddels vir musiekbediening Ons nooi jou graag na ‘n opwindende eendag-kursus oor Kontemporêre Musiekbediening: Bou jou eie pizza –  Gemeentehulpmiddels vir musiekbediening  Wanneer: 23 Julie 2015 Waar: Bybel-Media, Wellington...

read more