{ARGIEF}

Kursusse

Ons Almal is Op Reis

VBO_9e_Geloofsreis Jaar 2 Retraite 5 DissipelskapVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reisVBO_9c_Geloofsreis 1 Innerlike reis Geloofsreis vir Predikante ʼn Mens se geloofsvorming is ‘n lewenslange reis saam met Jesus, en dit impliseer ‘n proses van radikale innerlike...

read more

Dominee, is jy al geregistreer?

Kursusse bywoon? Om te wat?  Hoekom moet ek gedwing word om 'n kursus by te woon? Watse gelol is dit met punte? Ek is nie elektronies aangelê nie, is dit regtig nodig dat ek so moet sukkel?   Dis van die vrae wat rondom kursusse en die verdien van punte gevra...

read more

Nuut gekyk na Jesus

VBO16 ~ Nuut gekyk na Jesus Vind plaas op 17–19 September in Stellenbosch Aanbieder : Marius Nel Kom skryf in vir hierdie kursus wat gaan oor Jesus as Koning – dis ‘n kritiese evaluering van die belang van die werk van NT Wright vir die roeping van die kerk in die 3de...

read more

Kursus : Koinonia en Geloofsvorming

VBO 15 : Koinonia en Geloofsvorming in gemeentes WANNEER? 17–19 September 2013        WAAR? Stellenbosch        AANBIEDER: Nico Simpson Hierdie kursus fokus daarop hoe om diep te connect,veilige ruimtes vir mense te skep en koinonia te bevorder. Dit is ‘n interaktiewe...

read more

Kursus oor Geloofsformasie

VBO 14 : Geloofsformasie in Dissipelskap – bediening in die lewe 27-29 Augustus, Stellenbosch Nico Simpson en Coenie Burger In hierdie kursus word daar gefokus op die saak van geloofsformasie met die oog op dissipelskap. Die kursus sluit aan by die 9-punt rooster oor...

read more

Roepingskursus Suid-Kaap

VBO 6 Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werk: Helende gesprekke oor die bediening 20-22 Aug, Hartenbos                             Aanbieder: Coenie Burger Die doel van dié kursus is om predikante te help om doelgerig verantwoordelikheid te neem vir hul...

read more

Armoede: Wat doen JY?

Ons almal weet dat grootskaalse armoede, menslik gesproke, waarskynlik die mees plofbare probleem in Suid-Afrika is.Terwyl dit so is dat baie kerke iets hieraan probeer doen, is die vraag of ons nie veel meer kan doen nie. Ons is van mening dat hierdie ook `n saak is...

read more

Vier jou Roeping!

Gedurende Maart vanjaar is die VBO-kursus Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werk by Communitas aangebied. Dit is in die verlede aanvanklik aangebied as ’n retraite, en het later bekend gestaan as die “Poort-kursus”. Tans word dit die Roepingskursus genoem, met...

read more

Retraite op Wortelgat

Die komende week vind daar weer ‘n Retraite plaas: Jesus en die Koninkryk, wat die tweede been is van die eerste jaar van die Geloofsreis vir predikante. Die eerste been van die Geloofsreis het vroeër vanjaar plaasgevind op Wortelgat net buite Stanford, en hierdie...

read more