{ARGIEF}

VBO

Verdien só VBO-punte

Nuwe lys vir verdien van VBO-krediete   Woon jy ver van Stellenbosch? Is jy alleen in 'n gemeente? Is jy sommer moedeloos en kwaad oor jy moet VBO-punte verdien en daar is nie tyd om so lank weg te wees nie? In die afgelope paar maande het die VBO-kantoor koppe...

read more

Ontwikkel vriendskappe oor grense

Loop Saam – Walking Together: Eendag-werkswinkel Hierdie dag word ʼn spasie geskep vir alle predikante én lidmate wat graag ʼn rol in versoening wil speel. Waar ons oor grense na mekaar uitreik en vir mekaar omgee, leer ons om mekaar met liefde en respek te hanteer. Dan...

read more

Tom Long oor Prediking en Aanbidding

Kursus deur wêreldbekende homileet, die Rev. Dr. Tom Long Ons is baie bevoorreg om in Maartmaand vir Prof Thomas Long is Suid-Afrika te hê vir `n paar predikantskursusse. Prof Long is een van die bekendste en mees gerespekteerde homilete in die wêreld en sy boeke oor...

read more

Kontekstuele Sertifikaatkursus

ʼn Eties Relasionele benadering  (kontekstueel)  as gerigtheid in huweliks-, gesins- en verhoudingpastoraat Die mens voor jou... terminaal; sterwend;  dwelmafhanklik; ontrou; vrolik; bedrywig... het ʼn konteks. Hy/sy is die kind van ʼn ma en ʼn pa en hulle van ʼn ma en ʼn...

read more

Missionaliteit as Entrepreneurskap

Hoe om jou geloof prakties te kan uitleef in die konteks van ons tyd! "What is Missional Entrepreneurship? Where business, mission, philanthropy, creativity, and theology intersect. In short, an entrepreneur on a mission with God." Business As Mission (BAM)...

read more

VBO-Program 2018

VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....

read more

Loop Saam

Om in iemand anders se skoene te kan staan Die kerklike wêreld het op 5 Julie 2017 tot stilstand gekom met die ondertekening van ‘n dokument deur die Gereformeerdes, Lutherane en Methodiste vanoor die wêreld, asook die Rooms Katolieke Kerk. Die dokument verklaar dat...

read more

Hoe om weer heel te word

Egskeidingsherstel Fasiliteerdersopleiding Die uitdaging om mense wat deur die krisis van ‘n egskeiding werk, by te staan, is ‘n missionale geleentheid om genade en vergifnis prakties te maak. Dis ‘n pastorale bediening wat met baie geduld en begrip deel raak van...

read more