{ARGIEF}

VBO

‘n Hartseer dag

Hulde aan Freddie Schoeman Nelis Janse van Rensburg bring treffend hulde aan Freddie Schoeman van die Oostelike Sinode, wat gister skielik oorlede is. "Freddie Schoeman se skielike heengaan vandag, is vir die NG Kerk 'n reuse-verlies. Hy was 'n toegewyde leraar,...

read more

Missionale Konferensie

Hier volg die inligting van die Konferensie oor Missionale Ekklesiologie wat op Stellenbosch plaasvind gedurende Meimaand: Embodying the Missio Dei in New Contexts: A Missional Re-imagining of the Church   When: 15-16 May 2017 Where: Communitas, Stellenbosch We will...

read more

VBO vir eerste kwartaal

Die eerste kwartaal is nou volstoom aan die gang. Ek weet ek moet VBO-kursusse bywoon en aan my VBO-profiel aandag gee, maar WAT kies ek? Hier is die tabel met die eerste kwartaal se VBO-kursusse in kort aangedui: Datum Kursus 24-26 Jan Certificate Mod 4: Identity–...

read more

VBO 2017: Ontwerp, leer en vier!

 VBO-Program 2017   Die VBO-kantoor publiseer met groot opgewondenheid ons VBO-programboekie vir 2017. Dit is weer eens ʼn spanpoging van Communitas en die verskillende taakspanne van die Sinode, waarmee ons poog om ʼn kursusprogram saam te stel wat die geweldige groot...

read more

Sertifikaat Module 3 van groep 3, 2016

Die derde jaargroep wat sedert 2014 met die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing begin het, het pas die derde module, en dus hul eerste jaar in die 3 jaar siklus voltooi. Dit is 'n ekumeniese groep vir wie die kursus gesamentlik deur Communitas en Ekklesia...

read more

Het jy Geloofsonderskeiding?

Geloofsonderskeiding in die praktyk Geloofsonderskeiding is ʼn ou Christelike geloofsdissipline, maar moet nou nuut aangeleer word deur geestelike leiers en vergaderings wat in die modernisme gewoond geraak het om besluite te neem in die lig van rasionele argumente,...

read more

Sertifikaatkursus voltooi!

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing se eerste siklus voltooi! Dit was met groot vreugde dat die drie VBO-instansies (Communitas/Ekklesia, Shepherd en Excelsus) die instelling van `n Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing aan die begin van 2014...

read more

Derde Kwartaal VBO-kursusdatums

Hoe lyk die VBO-program vir die begin van die Tweede Semester? Sommer vanaf die eerste week van die nuwe kwartaal is daar interessante VBO-kursusse wat by ons Communitas-kantore aangebied word. Hier is ‘n kort opsomming van elkeen – kliek om verder te lees … 20-21 Jul...

read more