Tuiste of nie? Die afgelope Wintereskool by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch is bygewoon deur ongeveer 225 persone uit meer as 20 verskillende denominasies en geloofstradisies. Daar is gepraat, geluister, geleer en gekuier rondom die tema van 'n Tuiste vir...
Narratiewe Terapie Werkswinkel
David Epston, een van die vaders van Narratiewe Terapie, besoek Suid-Afrika in Junie en sal ‘n twee-dag werkswinkel in Somerset-Wes aanbied. Aangesien soveel dominees oor die jare blootstelling aan Narratiewe terapie gehad het, wil Elize Morkel dit graag dit vir...
Verroes? Verras!
Logoskursus in die verfrissing van Bybelse grondtale (Grieks & Hebreeus) Die praktyk bevestig dat predikante verroes raak in die vermoë om Bybeltekste in hulle oorspronklike tale te lees. Hierdie kursus is ʼn innoverende geleentheid vir predikante om hulle...
Selfdegeslag Konferensie
Konferensie oor Selfdegeslagverbintenisse Die Sinodale Taakspan vir Leer en Aktuele het op 12 November 'n eendag-konferensie oor Selfdegeslag-verbintenisse aangebied in die Attie van Wyk Ouditorium van die Fakulteit Teologie. Die onderwerp is vanuit...
VBO-Programboekie 2016
VBO gaan oor die verdieping van ons verstaan van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Dit gaan veral ook oor konstante leerbaarheid: oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die...
Coenie en sy boeke …
Een van die dinge wat sinoniem met Coenie Burger is, is BOEKE. By sy afskeidsfunksie vertel hy hoe hy besef het ander mense moet 'n mens help lees ... en dit was die begin van die BUVTON navorsingsgroepe - Communitas se voorloper! Lees onder verder om die videogreep...
“As ‘n mens aftree beteken dit nie dat jy doodgaan nie!”
Coenie Burger tree af na 40 jaar ... Op Vrydagmiddag 4 September 2015 het Communitas afskeid geneem van haar mentor en pa. Maar dit was 'n vrolike geleentheid van viering, want in Coenie se woorde tydens 'n vroeëre onderhoud: "as 'n mens aftree beteken dit nie dat jy...
Die geheim van Geluk
“Mens moet net nie jou vreugde verloor nie!” herinner iemand. Maar hoe hou jy dit? Hoe ontdek jy dit? Navorsing wys dat gelukkige mense meer suksesvol is. Om eenvoudig elke dag drie dinge neer te skryf waarvoor jy dankbaar is, het ’n merkwaardige positiewe effek...
Kom slyp jou skryfkuns
Om te hoor, te voel … en te sien Gebruik jy die geskrewe woord as deel van jou bediening? Wil jy meer leer oor hierdie kragtige, kreatiewe vaardigheid? Skryf dan in vir ons Skryfkursus met die titel Om te hoor, te voel ... en te sien. Tyd: 26-27 Augustus Plek:...
Israel Leierskapstoer
ISRAEL & ISTANBUL LEIERSKAPSTOER VIR LERAARS, GADES, KERKLEIERS Kom loop saam met ons in die spore van Jesus! 24 November – 2 Des 2015 (30 VBO punte) Stargate International gee vir kerkleiers wat voltyds in die bediening staan,...