{ARGIEF}

VBO

Geloofsvorming: ʼn lewenslange reis …

Geloofsreis vir Predikante   Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis (verkort: Geloofsreis) vir predikante word reeds...

read more

Nuwe Leiers?

  Nuwe leiers vir nuwe werklikhede   Ons moet begin om heeltemal anders te dink oor wat die kerk is, hoekom die kerk daar is en hoe die kerk effektief en funksioneel kan raak. Wat hiervoor nodig is, is ʼn absoluut radikale sprong. Dit vereis ʼn enorme omwenteling, en...

read more

Christelike Geloof en Wetenskap: Die hele prentjie

  Geloof en Wetenskap   Somtyds bestaan die idee by sommige dat “geloof” met die hart te make het, terwyl “wetenskap” met die kop te doene het. Dán werk dit só: Geloof veronderstel glo; wetenskap veronderstel dink. Geloof is om vas te hou aan dinge wat ons nie kan...

read more

Spesiaal vir alle Leiers

  PEAK LEADERSHIP: Hoe persoonlike leierskap die gemeente en gemeenskap na nuwe hoogtes (“peaks”) kan begelei. Wanneer?   18 –20 Feb 2014 Waar?     Stellenbosch Aanbieders:  Jannie le Roux & Peet Bester Tema en Doel  Dis nie net ’n kursus vir besigheidsleiers nie....

read more

Wat beteken die Apostoliese geloofsbelydenis vandag?

    VBO Kursus nr 2 Credo vir die lewe: Oor die betekenis van die Apostoliese geloofsbelydenis vir vandag    Aanbieders: Robert Vosloo, Ernst Conradie & Nico Simpson Stellenbosch,  4–6 Februarie 2014 Die Apostoliese geloofsbelydenis (of Apostolicum) - wat is die...

read more

Eerste VBO Kursus: Jesus as King

Jesus as King Wanneer?  28–30 Januarie 2014 Waar: Stellenbosch Aanbieder: Prof. Marius Nel Hierdie kursus gaan oor Jesus as Koning – dis ‘n kritiese evaluering van die belang van die werk van NT Wright vir die roeping van die kerk in die 3de millennium. Die inhoud...

read more

VBO 2014 – Volledige Kursusboekie

  Ons bied met opgewondenheid in ons harte die VBO-program vir 2014 aan. Die program vir 2014 bevat: ’n klompie bestaande driedag-kursusse wat op versoek herhaal word; ’n hele paar nuwe driedag-kursusse  – o.a. drie kursusse wat aangebied word deur bekende leraars van...

read more

NUWE GEVORDERDE VBO-KURSUS

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die bedoeling met die gevorderde sertifikaat in Bedieningsvernuwing is om aan leraars wat behoefte daaraan het, ʼn meer inklusiewe en omvattende reeks kursusse aan te bied wat hulle op ʼn veel breër front gaan heroriënteer...

read more

VBO Kursusdatums 2014

    VBO: Amper gereed vir 2014!   Die VBO-kantoor is nog besig om die volledige VBO-boekie vir 2014 af te rond, maar die datums van VBO-kursusse is reeds vasgestel, en ons plaas dit graag hier. Hier is twee lyste wat jy kan aflaai - 'n oorsigtelike lys van die...

read more

Is Christelike Geloof in Konflik met die Wetenskap?

Christelike Geloof en Wetenskap 15 – 17 Oktober (Stellenbosch) Aanbieder: Prof Dirkie Smit   Die dramatiese vooruitgang in wetenskaplike ontwikkelinge en toepassinge oor die afgelope eeue – ‘n mens kan selfs praat van onlangse dekades – laat niemand onaangeraak...

read more