{ARGIEF}

Argief Vrouelidmate

Garies

deur Raffealle Basson Die gemeente GARIES is anders! Dieselfde vroue soos in Egipte, maar met ‘n verskil. In die stede nooi dames mekaar vir die geleentheid, maar hier is die geleentheid sinoniem met worsbroodjies. Ja, klink vreemd het ek ook aanvanklik gedink. Die...

read more

Paarl

deur Elmien Thorn In die Paarl het ons twee geleenthede aangebied. Vrydagmiddag se byeenkoms is om 13:00 in die Toringkerk gehou en word bygewoon deur vroue wat in die middedorp van die Paarl woon en/of werk. Op die foto is Jeanne saam met enkele biduurgangers. In die...

read more

NG Kerk De Eike, Kuilsrivier

deur Marina Rogotta Ds Janine Williams van die VGK Sarepta-gemeente het ons kom toespreek oor ons “woestynlewe”.  Sy het dit so pragtig verduidelik d.m.v. die storie van die Samaritaanse vrou, dat God ons lewende water gee al is ons in 'n “woestyn” in ons lewe! Ons...

read more

Durbanville

deur Cindy vd Merwe Die Wêreldbiddag vir Vroue het in 1887 begin toe vroue van die Presbiteriaanse Kerk in die Verenigde State van Amerika aangegryp was deur die nood van immigrante en die nagevolge van die vrystelling van slawe in hulle land. Hulle het 'n oproep...

read more

Herbertsdale

deur Kinnie Britz By  Petro-SA sê aanleg langs die N2 naby Mosselbaai, staan die inligtingsbord wat Herbertsdale aandui. Draai gerus volgende keer af as jy daar verbyry en kom besoek ons pragtige ou dorpie met sy gasvrye mense. Hier is net 31 huise, twee winkels, ’n ...

read more

Worcester Brandwag

deur Karen le Roux Worcester Brandwacht is 'n gemeente in die Breedevallei. Ons het reeds in 2013 vir Antoinette Muller genooi om die “Vroue met Vlerke” bediening met ons vrouelidmate te deel. Na 'n uiters geslaagde eerste byeenkoms het ons haar hierdie jaar gevra om...

read more

Springbok, Garies & Pofadder

deur Raffealle Basson GARIES se  15 vroue was baie nuuskierig en opgewonde om Vroue met Vlerke te kon beleef. Die gemeentes Springbok, Pofadder en Garies het die  geleentheid saam beleef en Antoinette as spreker ervaar wat werklik praat van ondervinding, maar ook met ...

read more

Bybelstudie les dors op Swellendam

deur Carin Brink Op Dinsdagaande verruil sowat vier-en-twintig Swellendammers hul kosbare 7de Laan vir stilword om die Bybel. Hulle is nie meer vandag se kinders nie – die bene raak stadiger as die breinvermoë, en die gemoed moet beskerm word teen die bombardering van...

read more

Piketberg

deur Marina Grobbelaar Die Ring van Piketberg, bestaande uit agt gemeentes nl. Aurora, Eendekuil, Hopefield, Koringberg, Moorreesburg, Piketberg, Porterville en Redelinghuys het op 17 September 2013 ons jaarlikse Ringsbyeenkoms gehou.  Ons roteer dié byeenkoms tussen...

read more

Die Siel van MERWEVILLE

deur Esther Fourie Liggeraak en fynbesnaard – dit is Merweville se eie aard elkeen op sy eie, tog ook almal saam verbind deur een groot gedagte die Merweville-naam. Weggesteek tussen klipkoprante in die hart van die karoo afgesonderd, een alleen staan 'n kerk van grys...

read more